DIS Engineering cc

DIS Engineering cc Solar Pumps
Solar Grid Feeding

09/07/2026

Ons sien jou daar!

Moet dit nie mis nie!
08/07/2026

Moet dit nie mis nie!

Dis Engineering het GROOT gegaan by AgriMegaDag! 😅Baie dankie vir ‘n PUIK geleentheid. Ons het elke oomblik geniet. |Kur...
07/06/2026

Dis Engineering het GROOT gegaan by AgriMegaDag! 😅

Baie dankie vir ‘n PUIK geleentheid. Ons het elke oomblik geniet.

|Kurt |Arrie |Sarel

Ons sien julle by die Agri Mega Dag! 🔌💡Kom loer gerus in.www.agrimegaday.com
04/06/2026

Ons sien julle by die Agri Mega Dag! 🔌💡
Kom loer gerus in.

www.agrimegaday.com

Moenie dat hierdie petrol/diesel pryse jou af kry nie. Kom toets ons Disco E-Car.
03/06/2026

Moenie dat hierdie petrol/diesel pryse jou af kry nie. Kom toets ons Disco E-Car.

DIS Engineering is reg vir aksie by NAMPO 2026! 🚜Kom maak ‘n draai by Kurt se stalletjie om te sien wat ons dié jaar op ...
08/05/2026

DIS Engineering is reg vir aksie by NAMPO 2026! 🚜

Kom maak ‘n draai by Kurt se stalletjie om te sien wat ons dié jaar op die tafel het. Kurt Haensel staan gereed met ’n stewige handdruk en hope kundigheid om julle te verwelkom. Moenie uitmis op die grootste landbou-gebeurtenis van die jaar nie – ons sien uit om julle daar te sien!

Address

Otjiwarongo

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DIS Engineering cc posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share