Groen & Gelukkig

Groen & Gelukkig 'n Groentjie in die tuin wat bly in Windhoek, Namibia. Opgewonde oor my 1ste groentetuin. Glo groen is die kleur van genade. Hier plant, groei & snoei ons.

Regte egte groen goedheid!Vandag was een van die lekkerste dae nog, ek het die heeeeele dag in die tuin gewerk! Daar is ...
12/03/2022

Regte egte groen goedheid!

Vandag was een van die lekkerste dae nog, ek het die heeeeele dag in die tuin gewerk! Daar is gras geplant, sonneblomme uit geplant, rissie boompies uit geplant én skoon gemaak dat dit klap!

Vandag was alles lekker, nie eens die onkruid se uittrek was sleg nie. Dit gaan goed in (memory gesave onder ons tuin stories)

🌱💚🥦🌱💚🥦🌱


Gesonde kompetisie 💚1️⃣ 27 Februarie 2️⃣ 18 Februarie3️⃣ 25 Januarie
27/02/2022

Gesonde kompetisie 💚

1️⃣ 27 Februarie
2️⃣ 18 Februarie
3️⃣ 25 Januarie

  uit my eie  🥦💚🥦💚🥦Ek kon na 2 naweke se wag uiteindelik gister in my tuin werk en werskaf! Die weer het ons ámper gevan...
13/02/2022

uit my eie

🥦💚🥦💚🥦

Ek kon na 2 naweke se wag uiteindelik gister in my tuin werk en werskaf! Die weer het ons ámper gevang maar ek en Kleo kon darm die onkruid onder beheer kry voor dit wéer begin reën het net na 3 👩🏻‍🌾👨🏿‍🌾 Die onkruid was regtig woes baie na al die reën wat ons die laaste tyd gekry - om julle 'n idee te gee - ons het van verlede Vrydag tot nou (10 dae) 115mm reën gehad 🙏🏻 Die plante groei asof dit op steroids is!! 🌧️

Beslis een van my gunsteling sêgoed 💚"It's not about what it is, it's about what it can become"🌱💭🌿💚🌳
10/02/2022

Beslis een van my gunsteling sêgoed 💚

"It's not about what it is, it's about what it can become"

🌱💭🌿💚🌳

Het jy geweet die naam "basiliekruid" kom van die Latynse basilius, en die Griekse βασιλικόν φυτόν (basilikón phutón), w...
09/02/2022

Het jy geweet die naam "basiliekruid" kom van die Latynse basilius, en die Griekse βασιλικόν φυτόν (basilikón phutón), wat "koninklike" of "koninklike plant" beteken?

Ek het ook nie maar, volgens , is dit moontlik omdat hierdie plant glo lank terug gebruik is in die vervaardiging van koninklike parfuums... 💚

Daar is nog heelwat ander feite oor basilie wat ek raak gelees het, maar dit sal ek op 'n ander dag deel...

🌱🍃🌱🍃🌱

Maar natuurlik gaan daar sonneblomme in my tuintjie wees!💚🌻💛🌻💚"We’re all golden sunflowers inside" ...Kan nie anders as ...
29/01/2022

Maar natuurlik gaan daar sonneblomme in my tuintjie wees!

💚🌻💛🌻💚

"We’re all golden sunflowers inside" ...Kan nie anders as om saam met Allen Ginsberg te stem nie 🌻

"Life is growth, and growth demands change"🌱💚🌿💚🌳
24/01/2022

"Life is growth, and growth demands change"

🌱💚🌿💚🌳

So die brocoli groei asof dit op steroids is! 🥦Dis ongelooflik watse verskil 'n week se goeie reën maak, ek het die 15de...
23/01/2022

So die brocoli groei asof dit op steroids is! 🥦

Dis ongelooflik watse verskil 'n week se goeie reën maak, ek het die 15de laas tuin nat gemaak 🥦

🌧️💚⛈️💚🌧️💚⛈️

Dis klein en min, maar dis 'n begin... 💚🌱💚🌱💚🌱💚
19/01/2022

Dis klein en min, maar dis 'n begin...

💚🌱💚🌱💚🌱💚

Dit het die laaste paar dae nogal hard en lekker baie gereën in Windhoek - hierdie tjommie het Saterdag oggend onder my ...
18/01/2022

Dit het die laaste paar dae nogal hard en lekker baie gereën in Windhoek - hierdie tjommie het Saterdag oggend onder my blomkool se groot blare vir die reën weggekruip 😁

🦋🧡🦋🧡🦋

16/01/2022

Dis plant dag! 🌱 Na 18mm reën was ek al net na 6 in die tuin om die tamatie bedding te prep 😁Volgens die inligting op di...
15/01/2022

Dis plant dag! 🌱 Na 18mm reën was ek al net na 6 in die tuin om die tamatie bedding te prep 😁

Volgens die inligting op die pakkie sal die saadjies tussen 7 en 14 dae ontkiem...

🍅💚🍅💚🍅💚🍅

Address

Windhoek

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groen & Gelukkig posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share