Tlb's Te Huur / Van Helsdingen Grondverskuiwing

Tlb's Te Huur / Van Helsdingen Grondverskuiwing Tlb's for hire. Earthmoving. Construction. Excavators. Tippers. River sand.

Boere kan nou 'n Tlb huur deur hul NTK rekening en dit so vereffen. So as jy nou 'n Tlb nodig het maar nie nou die konta...
01/11/2016

Boere kan nou 'n Tlb huur deur hul NTK rekening en dit so vereffen. So as jy nou 'n Tlb nodig het maar nie nou die kontantvloei daarvoor het nie kan dit jou help.

Die huidige tarief is R268 per uur droog met minimum 9 ure per dag. VAT uitg.
Ons skuif die Tlb's gratis binne 50 km om Alldays as werk genoegsaam is.

Gee my gerus 'n lui vir enige navrae.

Gister was 'n lekker koel dag om in 'n tlb te werk😂😂😂
25/10/2016

Gister was 'n lekker koel dag om in 'n tlb te werk😂😂😂

Gou voor die reën kom💦💦
20/10/2016

Gou voor die reën kom💦💦

Tlb's Te Huur in en om Alldays. Ontbossing, maak van paaie, gronddamme, lyndraad skoonmaak, grou van pyplyne en vele mee...
16/10/2016

Tlb's Te Huur in en om Alldays. Ontbossing, maak van paaie, gronddamme, lyndraad skoonmaak, grou van pyplyne en vele meer.

Address

Po Box 9
Alldays
0909

Telephone

0823264835

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tlb's Te Huur / Van Helsdingen Grondverskuiwing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share