Dakwerken

Dakwerken Effektiewe skoonmaak metodes, sowel as egalige aanwending deur middel van sprei tegnologie Bloemfontein and surrounding area.
(1)

Spray-it Roofing provides a very efficient way of cleaning roofs and fast application of paint. The cleaning process Spray-it Roofing uses includes chemical and mechanical methods for best results. Paint application by Spray-it Roofing is done with airless spray machines. Call the roof paint specialist in Bloemfontein for a free quotation.

10/02/2026

Gehalte diens sedert 2006, of so sê my kliente 😉
Verwysings beskikbaar vir die ongelowiges 😁
Produkte gebruik op hierdie dak is verskaf deur Laminin Paints
Primer - HydroEtch
Bolaag - Apex Whale

04/02/2026

Verlaag die temperatuur van jou huis in die somer
Kontak my gerus vir 'n gratis kwotasie by 068 687 0793
Verwysings van vorige werk kan verskaf word
Produk gebruik - Laminin Paints

Besig met een van Engo se kinderhuise
23/01/2026

Besig met een van Engo se kinderhuise

20/02/2025

Kwaliteit diens gewaarborg. Plaas stoor dakke word doeltreffend skoon gemaak en kwaliteit verf produkte word gebruik. Kontak my gerus vir 'n kwotasie. Ons diens boere al vanaf 2006 en kan verwysings gee van vorige werk.

Nuwe week, nuwe dakDankie Jesus
28/10/2024

Nuwe week, nuwe dak
Dankie Jesus

Nog n dak gedoen in die Hoopstad Gemeenskap.Dankie Hoopstad Biltong En Vleis vir die lekker biltong!
25/10/2024

Nog n dak gedoen in die Hoopstad Gemeenskap.
Dankie Hoopstad Biltong En Vleis vir die lekker biltong!

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27686870793

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dakwerken posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dakwerken:

Share