Rooibos Kombuise & Konstruksie

Rooibos Kombuise & Konstruksie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Rooibos Kombuise & Konstruksie, Carpenter, Brits.

Elegante Houtkruis gemaak vir 'n geliefde.  Kom gerus met 'n prent / idee na ons toe en ons maak dit vir u met soliede h...
30/09/2024

Elegante Houtkruis gemaak vir 'n geliefde.
Kom gerus met 'n prent / idee na ons toe en ons maak dit vir u met soliede hout. Kontak gerus vir Andre by 084 570 1005

11/10/2023
Kompleet nuwe ruim Kombuis vir daardie lekker gesinsetes en familiekuier voorbereidings!  Kook is mos liefde wat mens ka...
11/10/2023

Kompleet nuwe ruim Kombuis vir daardie lekker gesinsetes en familiekuier voorbereidings! Kook is mos liefde wat mens kan sien...

Kaste vervaardig met: Siligna veneer, gestain met jac wax en blad is wit qwarts.

Kontak Andre van der Walt vandag vir gratis kwotasie by 084 570 1005 met jarelange se ondervinding en 'n betroubare span!

Vars voorkoms met eksterne wall cladding
01/02/2023

Vars voorkoms met eksterne wall cladding

Met instalasie van kaste besef mens eers dat n muur meestal nie waterpas loop nie.  Geluklig staan ons nie terug vir n u...
18/08/2021

Met instalasie van kaste besef mens eers dat n muur meestal nie waterpas loop nie. Geluklig staan ons nie terug vir n uitdaging nie en kon nog klient tevrede stel

As dit by 'n kombuis kom in jou tuiste is die jou vrou se mees geliefkoosde uithangplek...  Maak haar tog gelukkig en vr...
27/05/2021

As dit by 'n kombuis kom in jou tuiste is die jou vrou se mees geliefkoosde uithangplek... Maak haar tog gelukkig en vra vir 'n Kwotasie by Rooibos Kombuise vandag nog

Hierdie lekker ruim kombuis het meer as genoeg regmerkies by klient gewerf

Waskamer kaste ontwerp en geinstaleer deur Rooibos Kombuise
19/08/2020

Waskamer kaste ontwerp en geinstaleer deur Rooibos Kombuise

Braai area gebou in Pretoria
18/08/2020

Braai area gebou in Pretoria

Moderne badkamerkaste gemaak vir 'n knap badkamer.  Genoeg stoorplek vir die nodige.  Instalasie van sanitasiewerk gedoe...
17/08/2020

Moderne badkamerkaste gemaak vir 'n knap badkamer. Genoeg stoorplek vir die nodige. Instalasie van sanitasiewerk gedoen deur Rooibos Konstruksie

Sukkel jy met waterdruk by jou huis soos jou stort wat te flou spuit...?  Kontak ons gerus vir instalasie van drukpompe
17/08/2020

Sukkel jy met waterdruk by jou huis soos jou stort wat te flou spuit...? Kontak ons gerus vir instalasie van drukpompe

Tyd om jou tuin reg te ruk vir die lengte wat voorlĂȘ.  Ons help graag met die uitleg en instalasie van besproeiing.
17/08/2020

Tyd om jou tuin reg te ruk vir die lengte wat voorlĂȘ. Ons help graag met die uitleg en instalasie van besproeiing.

Babakamer benodighede spesiaal ontwerp en gebou
30/07/2020

Babakamer benodighede spesiaal ontwerp en gebou

Address

Brits

Telephone

+27845701005

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rooibos Kombuise & Konstruksie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rooibos Kombuise & Konstruksie:

Share

Category