16/04/2026
Na 6 jaar sluit ek die deure van Nails for you, Gauteng, ek ruil Gauteng vir die Kaap.
Ek neem afskeid van kliënte, groet, huil en bedank elkeen wat my ondersteun het.
My hart huil, ek voel skuldig...maar ook n klein bietjie opgewonde.
Ek gaan jul mis, ek vat elkeen se liefde saam my...sal jul nooit vergeet.
Weereens DANKIE ❤️