Rubicon Construction cc

Rubicon Construction cc We do all major building and maintanence. Painting, waterproofing, tileing, carports and Roofing.

20/03/2023

Do you have what it takes to play against me?

600 square meter roof cleaned sealed and painted. 3 day job.
02/05/2021

600 square meter roof cleaned sealed and painted. 3 day job.

Small room make over. Water damage. Scraped, cleaned, hydro sealed and painted
02/05/2021

Small room make over. Water damage. Scraped, cleaned, hydro sealed and painted

Small waterproofing job done in boksburg. Used hydro seal and after that painted with flash Harry rubber seal
02/05/2021

Small waterproofing job done in boksburg. Used hydro seal and after that painted with flash Harry rubber seal

300x300 holes made to fit shelving to place agriculture implements on the shelves
02/05/2021

300x300 holes made to fit shelving to place agriculture implements on the shelves

Building an A frame for an agriculture company in jetpark. Now they can put all the instruments on the frame... like rod...
02/05/2021

Building an A frame for an agriculture company in jetpark. Now they can put all the instruments on the frame... like rods and blades

Building a bird's nest with small tortoise 4 x 4
02/05/2021

Building a bird's nest with small tortoise 4 x 4

Wel hier was een groot projek wat ons omtrent so n maand besig gehou het. Die is n motor room vir n Lift company in jhb ...
29/10/2014

Wel hier was een groot projek wat ons omtrent so n maand besig gehou het. Die is n motor room vir n Lift company in jhb waar ons die hele oppervlakte moes skoon skrop en al die oortollige ou verf moes skoon krap. hier het ons die engin motors oopgemaak, skoon gemaan en geverf. Die vloere was n groot mission hier moes al die vloere ook met n "gp" cleaner skoon gemaak word en dan het ons dit met n doodgewone Red Oxide geverf... Better Known as "stoep Paint"

Daar was 3 vloere wat ons moes gedek het en glo my dit was n groot storie om heeltyd op en af te beweeg met die verf blikke ens....

Hier was die Lekkerste projek ooit... Ons het n Situasie gehad waar sy garage dak gelek het en dit het veroorsaak dat di...
29/10/2014

Hier was die Lekkerste projek ooit... Ons het n Situasie gehad waar sy garage dak gelek het en dit het veroorsaak dat die hele garage onder water was na n stewige reen. Ons het die perripit muur skoon gekap en dan geseel aan buide kante bo en onder sodat ons kan verseker wees die dak sal nie weer lek nie. al die krake wat oop gekap is was gevul met crack filler en daarna weer geseel met die gel sealer. Binne die garage het ons die lek plek ook oop gekap en weer toe geseel. Die verf wat ons gebruik het was n kalahari sand silk en dit het n baie uitstekende eind produk waar daar ook n 5jaar aarborg op die produk gegee word.

Wel Verskoontog as van die Pics biki skeef is.... Kom ek vertel jul gou so biki meer van die klient.... Die Dak is om en...
29/10/2014

Wel Verskoontog as van die Pics biki skeef is.... Kom ek vertel jul gou so biki meer van die klient.... Die Dak is om en by 400 Square meter.. Die dak was nog nooit geverf of geseel vir 12 jaar nie en ons het die dak so verander... Ons het die dak afgeskuur met die hand om seker te maak dat al die ou roes en verf verwyder is. Daarna het ons die dak skoon gewas met n "gp" cleaner en so gelaat staan vir n paar uur. Daarna het ons die dak begin seel en al die dak skroewe weer vervang wat stukkend was. Asook het ons die dak geseel met n Gel sealer waarop ek n 5jaar Waarborg gee vir die produk. Daarna het ons die dak geverf met n Kalahari Bruin wat om en by 3 coats gevat het om die finale produk te kan waardeer.

Address

Lobata 30
Johannesburg
GAUTENG

Telephone

+27797248901

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rubicon Construction cc posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share