30/06/2026
Blackhawk Defence March Update
14:00 | 30 June 2026
A small group has been reported in Marabastad, Maokeng, attempting to cause disruption by burning tyres in the street. SAPS is on scene and our team members are also on scene monitoring the situation. We will continue to provide updates as the situation develops.
'n Klein groep is in Marabastad, Maokeng, aangemeld wat probeer om ontwrigting te veroorsaak deur bande in die straat aan die brand te steek. Die SAPD is op die toneel en ons spanlede monitor die situasie saam. Ons sal voortgaan om opdaterings te verskaf namate die situasie ontwikkel.