Leer My Ken

Leer My Ken We Sell Genuine Leather Handbags In South Africa 🇿🇦

08/09/2026

Leer My Ken het baie nuwe voorraad ingekry en is baie opgewonde om dit met jul te deel...
Whatsapp ons gerus op 065 343 9394

(Let wel ons reageer net op whatsapp boodskappe aangesien die foon nie 24/7 beman word nie) Elke boodskap is belangrik en ons sal jou terug antwoord.

Want to view our catalogue to see what leather items we have available?Just click on this link: https://wa.me/c/27653439...
07/09/2026

Want to view our catalogue to see what leather items we have available?

Just click on this link: https://wa.me/c/27653439394 or simply whatsapp 065 343 9394. An auto message will be sent which contains the catalogue.

More items to be added in the next few days, including leather aprons, weekend bags, laptop bags etc....

Wonder julle wat om te doen die naweek? Kom maak gerus Saterdag oggend 'n draai by Lavender Mill net buite Middelburg of...
01/09/2026

Wonder julle wat om te doen die naweek?
Kom maak gerus Saterdag oggend 'n draai by Lavender Mill net buite Middelburg of by Kranspoort Golfbaan... Gratis ingang. Almal hartlik welkom!

Whatsapp 0653439394 om die katalogus met leeritems te sien.

Soek jy na iets om te doen die naweek? In Bethal is 'n lekker groot gedoente by die Plaasjuppie fees. LEER MY KEN sal oo...
21/08/2026

Soek jy na iets om te doen die naweek? In Bethal is 'n lekker groot gedoente by die Plaasjuppie fees. LEER MY KEN sal ook daar wees! Kom loer gerus na ons egte leersakke!

08/08/2026

Kranspoort Vakansiedorp Mark.
Gratis ingang. Meer as 40 stalletjies... Kom geniet die heerlike dag saam met "Leer My Ken" met EGTE LEERSAKKE teen baie goeie pryse!

Kyk uit vir 'n heerlike boeremark in Middelburg Saterdag... "Leer My Ken" se leerprodukte sal daar wees. Daar is ook 'n ...
02/06/2026

Kyk uit vir 'n heerlike boeremark in Middelburg Saterdag... "Leer My Ken" se leerprodukte sal daar wees.

Daar is ook 'n mark op Kranspoort met gratis ingang. Ons sal jul daar ook sien.

Vir enige navrae whatsapp ons by
072 653 9939

Kom chill hier op Glenn Cullen se Kosmosfees. Heerlike musiek, baie stalletjies en goeie weer! Gratis ingang! Net buite ...
28/03/2026

Kom chill hier op Glenn Cullen se Kosmosfees. Heerlike musiek, baie stalletjies en goeie weer! Gratis ingang! Net buite Middelburg Mpumalanga

Kom geniet 'n gesellige oggend more by Glenn cullen net buite Middelburg. Gratis ingang!Kom loer sommer na al die egte l...
27/03/2026

Kom geniet 'n gesellige oggend more by Glenn cullen net buite Middelburg. Gratis ingang!

Kom loer sommer na al die egte leeritems wat ons ingekry het...

Address

Middelburg
1035

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leer My Ken posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Leer My Ken:

Shortcuts

Share