15/06/2023
Wees gewaarsku...!!!
Hallo vriende en familie. My whatsapp en Facebook is gehack en ek weet nie wat alles die mense doen nie.Die nuutste is Dat hulle geld Wil leen en Dat Facebook het nonetheless laatweet Dat ek elicit content probeer stuur. Die knopkop lyk of hy my contacts een vir even try. Asb maak seker...