16/08/2026
⚡ ELEKTRIESE ASSISTENT GESOEK ⚡
Electro Man Projects is op soek na ’n Elektriese Assistent om moontlik by ons span aan te sluit as deel van toekomstige uitbreiding.
📍 Plek: Parys, Vrystaat
🔧 Pos: Elektriese Assistent
Die suksesvolle kandidaat moet:
- Oor goeie praktiese en tegniese vaardighede beskik
- Betroubaar, netjies en professioneel wees