17/08/2026
Ons eerste Vrouwees hike — wat ’n oggend! 🤎🥾
Saterdag het ons saam by Wolwespruit gehike, gelag, gesels en die mooiste oggend in die natuur gedeel.
Dankie aan elke vrou wat opgedaag het, saamgestap het en deel was van hierdie eerste Vrouwees oomblik. Dit was só spesiaal om te sien hoe vroue van verskillende lewensfases saamkom, verbind en net weer wees.
Hierdie is presies waaroor Vrouwees Events gaan — goeie geselskap, sagte oomblikke, nuwe ontmoetings en ’n veilige spasie waar elke vrou welkom voel.
Ons harte is vol. ✨
Was jy saam met ons? Tag jouself of jou vriendin in die foto en vertel ons wat jou gunsteling deel van die oggend was.