CSB Upholstery

  • Home
  • CSB Upholstery

CSB Upholstery We create custom wingback chairs and scatter pillows. We can also give your old furniture a new look

Betyds vir die lente, mooi tropiese strooi kussings en tafel lopers 🦋🌻🪴Bestel sommer vandag nog.Groete, Sean. 072 899 03...
06/09/2021

Betyds vir die lente, mooi tropiese strooi kussings en tafel lopers 🦋🌻🪴
Bestel sommer vandag nog.

Groete, Sean.
072 899 0327

24/08/2021

Ons is weer by Penta Nissan die Saterdag, 28 Augustus, vanaf 08h00. Kom kuier gerus saam :)

Ons het mooi nuwe strooi kussings met bypassende tafel lopers, gereed vir afhaal.Kontak ons gerus, 072 899 0327.Sean.
17/08/2021

Ons het mooi nuwe strooi kussings met bypassende tafel lopers, gereed vir afhaal.

Kontak ons gerus, 072 899 0327.
Sean.

Baie geluk aan die wenner van ons vrouedag kompetisie, Hannie Ge**er. 'n Gelukkige vrouedag van ons by CSB Upholstery 🦋🌷...
09/08/2021

Baie geluk aan die wenner van ons vrouedag kompetisie, Hannie Ge**er.

'n Gelukkige vrouedag van ons by CSB Upholstery 🦋🌷🌻

Vier vroue maand saam met ons 🤩
04/08/2021

Vier vroue maand saam met ons 🤩

Hierdie was vir ons 'n spesiale projek. 'n Pers stoel vir die Purple Chair Publishers, waarop talle skrywers sal sit om ...
21/07/2021

Hierdie was vir ons 'n spesiale projek. 'n Pers stoel vir die Purple Chair Publishers, waarop talle skrywers sal sit om hulle boeke te teken.

Baie dankie Natalie Hayes, dat ons kon deel wees van hierdie projek. Mag hierdie stoel deel wees van baie groot sukses.

Gaan like en volg gerus hulle blad.

Groete, Sean.

Together with WMPG, we are on show :)🚩20b George str, Standerton.🗓23- 25 July.🕘10h00-18h00Hope to see you there!
19/07/2021

Together with WMPG, we are on show :)

🚩20b George str, Standerton.
🗓23- 25 July.
🕘10h00-18h00

Hope to see you there!

14/07/2021
Ons is besig met 'n nuwe reeks Nguni kussings. Binnekort beskikbaar 😀Laat weet ons hier onder in die comments of jy sal ...
11/07/2021

Ons is besig met 'n nuwe reeks Nguni kussings.
Binnekort beskikbaar 😀

Laat weet ons hier onder in die comments of jy sal belangstel 👇🏻

Address


2430

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 05:30
Thursday 08:00 - 05:30
Friday 08:00 - 05:30
Saturday 09:30 - 00:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CSB Upholstery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your business to be the top-listed Contractor?

Share