22/08/2026
🔥 B-GRAAD PYPE BESKIKBAAR! 🔥
Benodig jy sterk en bekostigbare pype vir jou beeskrale of voerkrale? 🐂
Ons het B-graad staalpype beskikbaar in verskeie mates:
✅ 42mm x 3mm x 6m
✅ 48mm x 3mm x 6m
✅ 114mm x 3–6mm x 6m
✅ 127mm x 3–6mm x 6m
✅ 165mm x 3–6mm x 6m
💪 Sterk staal. Goeie pryse. Groot besparing!
📞 Kontak ons vandag vir ’n goeie prys!
Francois Oeschger 082 786 7534
Bârak Steel & Fencing
⚡ Fast. Powerful. Decisive.