DNA Sandblasting

Call Contact the business

DNA Sandblasting Ons is mobiel, stofloos asook Omgewings vriendelik en kom tot by jou!!

Ń voorbeeld van nog n stel staal rims wat mooigemaak is deur DNA.Kontak Nico 066 204 1424 vir Kwotasies!Ons is stofloos ...
12/10/2026

Ń voorbeeld van nog n stel staal rims wat mooigemaak is deur DNA.

Kontak Nico 066 204 1424 vir Kwotasies!

Ons is stofloos asook mobiel en kom tot by jou of spuit op ons perseel!

Readymix Trok wat gesandblaas is deur DNA.Hierdie keer is die Readymix Trok in geheel gesandblaas, van die onderstel tot...
10/10/2026

Readymix Trok wat gesandblaas is deur DNA.
Hierdie keer is die Readymix Trok in geheel gesandblaas, van die onderstel tot die A frame Hopper asook alle bykomstighede.

**DNA bied ook nou die opspuit van Anti-Rust verf as onderlaag op navraag**

Kontak Nico 066 204 1424 vir Kwotasies!

Ons is stofloos asook mobiel en kom tot by jou of spuit op ons perseel!

Readymix Trok se A frame wat ook Gesandblaas is deur DNA.Kontak Nico 066 204 1424 vir Kwotasies!Ons is stofloos asook mo...
05/10/2026

Readymix Trok se A frame wat ook Gesandblaas is deur DNA.

Kontak Nico 066 204 1424 vir Kwotasies!

Ons is stofloos asook mobiel en kom tot by jou of spuit op ons perseel!!

Nog n staalitem wat vandag gesandblaas is!Kontak Nico 066 204 1424 vir Kwotasies!Ons is stofloos asook mobiel en kom tot...
29/09/2026

Nog n staalitem wat vandag gesandblaas is!

Kontak Nico 066 204 1424 vir Kwotasies!

Ons is stofloos asook mobiel en kom tot by jou of spuit op ons perseel!

Produktiewe dag vir DNA in Robertson, waar staal Rims gesandblaas is.Kontak Nico 066 204 1424 vir Kwotasies!!Ons is stof...
29/09/2026

Produktiewe dag vir DNA in Robertson, waar staal Rims gesandblaas is.

Kontak Nico 066 204 1424 vir Kwotasies!!

Ons is stofloos asook mobiel en kom tot by jou of spuit op ons perseel.

Besige dag vir DNA in Ceres waar staalvensterrame gesandblaas isKontak Nico 066 204 1424 vir enige Kwotasies!!Ons is sto...
28/09/2026

Besige dag vir DNA in Ceres waar staalvensterrame gesandblaas is

Kontak Nico 066 204 1424 vir enige Kwotasies!!

Ons is stofloos asook mobiel en kom tot by jou of spuit op ons perseel!

24/09/2026
22/09/2026

Welkom by DNA Sandblasting!!

Is jou staal, hekke, rims of hout vol roes en ou verf?

Ons laat dit weer lyk soos NUUT!😍

Ons doen die volgende:

✅Staal en Hekke
✅Motor Voertuig Rims asook Trok Rims
✅Sleeper Hout
✅Plaas toerusting

PROFESSIONELE SANDBLAASWERK – VEILIGHEID EN KWALITEIT EERSTE!

By ons gebruik ons nie gewone riviersand nie, aangesien dit silika kan bevat en ’n gesondheidsrisiko kan inhou. Ons maak gebruik van professionele grit wat spesifiek vir sandblaaswerk ontwikkel is.

Ons fokus op:

- ✅ ’n Veilige werksomgewing
- ✅ Professionele toerusting en werksmetodes
- ✅ ’n Hoë gehalte, netjiese en professionele afwerking

Ons glo dat veiligheid en kwaliteit hand aan hand gaan. Daarom streef ons daarna om elke projek professioneel, veilig en volgens ’n hoë standaard af te handel. 🤝

📞 Kontak ons gerus vir professionele sandblaaswerk en ’n kwotasie!
Nico 066 204 1424

21/09/2026
Bowser se verflaag het begin opdop en DNA kon dit sandblaas en weer nuut laat lyk.Kontak Nico 066 204 1424 vir Kwotasies...
21/09/2026

Bowser se verflaag het begin opdop en DNA kon dit sandblaas en weer nuut laat lyk.

Kontak Nico 066 204 1424 vir Kwotasies!

Ons is stofloos asook mobiel en kom tot by jou of spuit op ons perseel!!

Address

Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27662041424

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DNA Sandblasting posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DNA Sandblasting:

Shortcuts

Share