BAK Elektries

BAK Elektries BAK Elektries is bekwame elektriese kontrakteurs met jare ondervinding. Ons gee professionele diens, met kabelfoute, nuwe installasies en foutsporing.

06/02/2026
Pos vir 'n gekwalifiseerde elektrisiën beskikbaar.
11/03/2025

Pos vir 'n gekwalifiseerde elektrisiën beskikbaar.

Nog 'n tevrede kliënt wat nie meer sal sukkel met b***tkrag nie.
09/11/2022

Nog 'n tevrede kliënt wat nie meer sal sukkel met b***tkrag nie.

Nog 'n gelukkige kliënt wat nie meer bekommer oor b***tkrag nie.
16/08/2022

Nog 'n gelukkige kliënt wat nie meer bekommer oor b***tkrag nie.

BAK ELEKTRIES lewer al 11 jaar diens in die Bosveld. Tyd vlieg as jy pret het! Ons wil net weer dankie sê vir kliënte wa...
20/09/2021

BAK ELEKTRIES lewer al 11 jaar diens in die Bosveld. Tyd vlieg as jy pret het! Ons wil net weer dankie sê vir kliënte wat al soos familie voel. Baie dankie vir die vertroue wat julle in ons stel, ons gee om vir elkeen se boerderye asof dit ons eie is. Ook die gasvryheid wat ons ontvang wat net eie is aan ons bosvelders. Baie dankie vir al julle ondersteuning deur die jare. Dit gee ons baie vreugde en trots om te kan rondry, en te kan noem "Aan daardie spilpunt/pomp/huis/lodge/pakhuis (ens) het ek gewerk."
🍾 Op ons kliënte en nog baie jare se kwaliteit diens! 🥂

Jy is seker ook al moeg vir b***tkrag? 😥Hierdie kliënt sal nou nie meer sukkel nie. Hy is baie tevrede met sy 5kva hybri...
05/07/2021

Jy is seker ook al moeg vir b***tkrag? 😥
Hierdie kliënt sal nou nie meer sukkel nie. Hy is baie tevrede met sy 5kva hybrid inverter en 3.5 kW/h battery stelsel. Nou kan sy "b***t" maar kom. 👌

01/07/2021

So it’s time for the POPIA disclaimer

As administrator of this page, I am required to obtain consent from followers for being part of this page, interacting on this page and receiving information. As such, you are notified of being entitled to refuse such consent and you have the right unfollow me on any social media platforms at any time.

Should you choose to remain on this page, it will be understood that you have given consent to do so and you are aware that your personal information such as your name and/or contact information will be visible to any other person on this page.

With this is mind, I request all followers of my social media profiles not to make use of such personal information for any reason before receiving consent from the relevant individual.

28/05/2021

Nog 'n suksesvolle kabelfout opgespoor!

02/03/2021

Pos beskikbaar by BAK Elektries vir gekwalifiseerde elektrisiën. Verkieslik enkellopend. Moet bereid wees om op die platteland te werk.
Vereistes:
Besit van bestuurslisensie,
Selfwerksaamheid,
Hardwerkend,
Netjies op persoon,
Sober gewoontes,
Moet bereid wees om oortyd en naweekbystand te werk wanneer nodig,
Eie privaat vervoer,
Salaris sal afhang van ondervinding.
Koedoesrand Area, Baltimore
Stuur CV na: [email protected].
Afsnydatum vir aansoeke: 15 Maart 2021

Address

Baltimore, Marken, Tolwe, Tom Burke, Swartwater
Baltimore

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27845157742

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BAK Elektries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BAK Elektries:

Share

Category