08/04/2026
BOME WAT BUITE BEHEER RAAK?
Is daar bome wat die son op jou panele versper sodat hulle nie meer genoeg energie opwek nie?
Sukkel jy heeltyd met verstopte geute as gevolg van boomblare op jou dak?
Is jou bome sterk en te hoog om storms en sterk winde te oorleef?
Is daar bome in jou pad as jy uitsien daarna om ’n muur te bou of bloot jou huis op te knap?
Is jou gras buite beheer – te lank vir grassnyers en kan trekkers dit nie bereik nie?
EXACT TREE FELLING AND LANDSCAPERS is jou oplossing, ons is net ’n oproep weg!
Kontak ons vandag nog
084 746 3019 Bryner