10/06/2026
Check die nuwe gadget vir my leëre.
Lekker stable , sonder om drade te gebruik en nie die mense se geute te krap of hul mure te chip en safe
LadderSafe SA lyk na n goeie produk
Vrydag bestel van die Kaap af en is klaar hier, sal hulle môre op die toets stel