DIY Morné Houtrepubliek

DIY Morné Houtrepubliek • Handgemaakte meubels • Houtheinings • Restourasie van meubels • Cladding • Houtrakke • Pophuise • Bedkopstukke & kassies • Hout rame • Kroeë • Trappe

20/03/2022

• PATIO TAFEL •
Gemaak volgens kliënt se behoeftes!
Beskikbaar in verskeidenheid kleure.
Morne - 078 223 2712 | [email protected]

Jy kan jou muurdekor vir rankplante by DIY Morné bestel! Dit word vervaardig volgens jou behoeftes. Morne - (078) 223-27...
28/02/2022

Jy kan jou muurdekor vir rankplante by DIY Morné bestel! Dit word vervaardig volgens jou behoeftes. Morne - (078) 223-2712

Is jy opsoek na 'n netjiese, eenvoudige en maklik onderhoudende tuin? DIY Morné wys jou hoe! Maak vandag kontak om jou s...
21/02/2022

Is jy opsoek na 'n netjiese, eenvoudige en maklik onderhoudende tuin? DIY Morné wys jou hoe! Maak vandag kontak om jou splinternuwe tuin te bespreek - (078) 223-2712

Maak daai deeltjie in jou tuin waar niks wil groei nie n klein speelplek vir die kinders. Raak kreatief saam met jou kin...
02/02/2022

Maak daai deeltjie in jou tuin waar niks wil groei nie n klein speelplek vir die kinders. Raak kreatief saam met jou kind! Lekker vars lug en vuil handjies! 🌳

Houtafwerking op meenthuiskompleks se hekke. Perfek vir palisades/hekke om meer privaatheid te verkry! Behandel met waks...
14/01/2022

Houtafwerking op meenthuiskompleks se hekke. Perfek vir palisades/hekke om meer privaatheid te verkry! Behandel met waks vir 'longevity'. Modern, eenvoudig en tydloos!

Planthouer/rakke vir 'n klient! Bestel joune ook! 'n Veelsydige item met 'n tydlose ontwerp. Morne - (078) 223-2712     ...
12/01/2022

Planthouer/rakke vir 'n klient! Bestel joune ook! 'n Veelsydige item met 'n tydlose ontwerp. Morne - (078) 223-2712

DIY Morné is doenig in Wesselbron. Hou jy van hierdie splinternuwe, unieke buitelig? DIY Morné van Houtrepubliek ry na j...
27/08/2020

DIY Morné is doenig in Wesselbron. Hou jy van hierdie splinternuwe, unieke buitelig? DIY Morné van Houtrepubliek ry na jou toe!! Gee hom ‘n lui - (078) 223-2712

Hierdie hout bedkopstuk- en kassies is beslis ‘n goeie toevoeging tot die hoof- of gastekamer! Hou jy hiervan? 👍🏻 Kontak...
26/08/2020

Hierdie hout bedkopstuk- en kassies is beslis ‘n goeie toevoeging tot die hoof- of gastekamer! Hou jy hiervan? 👍🏻 Kontak DIY Mornè! [email protected]

Loer waarmee is Houtrepubliek vandag besig! Kroeg area klaar, ‘shopfitting’ amper. Kry vandag jou kwotasie! DIY Morné - ...
14/08/2020

Loer waarmee is Houtrepubliek vandag besig! Kroeg area klaar, ‘shopfitting’ amper. Kry vandag jou kwotasie! DIY Morné - (078) 223-2712 | [email protected]

• PATIO TAFEL •Gemaak volgens kliënt se behoeftes!Beskikbaar in verskeidenheid kleure.  Morne - 078 223 2712 | consultmo...
20/03/2017

• PATIO TAFEL •
Gemaak volgens kliënt se behoeftes!
Beskikbaar in verskeidenheid kleure.
Morne - 078 223 2712 | [email protected]

Address

Nelson Mandela Drive
Bloemfontein

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DIY Morné Houtrepubliek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DIY Morné Houtrepubliek:

Share

Category