Africars For Keeps Toys

Call Directions Website Contact the business

Africars For Keeps Toys "Big adventures in small packages! Africars For Keeps Toys makes handmade steel & wire toys that kids (and kids at heart) can treasure forever.

Proudly South African."

🎥❤️ SHOW US THE JOY!Does your little one love their Africars For Keeps toy? 🚗 We’d love to see it in action!📹 Send us a ...
27/10/2026

🎥❤️ SHOW US THE JOY!

Does your little one love their Africars For Keeps toy? 🚗 We’d love to see it in action!

📹 Send us a short video of your little one playing with their favourite toy and tell us what makes it special.

With your permission, we’ll share it on our social media to inspire other families! 🥰

Let’s celebrate the joy of play, one video at a time! ❤️💙

Daar is niks lekkerder as om te hoor dat ons kliënte tevrede is nie! 🥰 Dankie aan elkeen wat die tyd neem om hul ervarin...
22/10/2026

Daar is niks lekkerder as om te hoor dat ons kliënte tevrede is nie! 🥰 Dankie aan elkeen wat die tyd neem om hul ervaring met ons te deel en ons besigheid te ondersteun.

Jou ondersteuning motiveer ons om elke dag ons beste te gee!

Het jy al by ons gekoop? Ons hoor graag van jou! 👇

💛 Jou mening maak vir ons saak! 💛Het jy al een van ons   Africars For Keeps-speelgoed gekoop? Ons sal dit ongelooflik wa...
21/10/2026

💛 Jou mening maak vir ons saak! 💛

Het jy al een van ons Africars For Keeps-speelgoed gekoop?

Ons sal dit ongelooflik waardeer as jy ’n Google review los en vir ander vertel van jou ervaring met ons handgemaakte speelgoed.

Elke review help ons om meer mense te bereik en ons passie vir plaaslike vakmanskap aan die wêreld te wys. 🌍✨

👉 Los jou review hier: https://g.page/r/Cb-TAEdTeMX_EAE/review

Dankie dat jy deel is van die For Keeps familie en plaaslike vakmanskap ondersteun! 🙌

🚗 Kom ons gaan ’n bietjie terug in tyd! Ons wil weet: Wat was jou eerste Africars For Keeps-speelding?Was dit ’n trekker...
20/10/2026

🚗 Kom ons gaan ’n bietjie terug in tyd!

Ons wil weet: Wat was jou eerste Africars For Keeps-speelding?

Was dit ’n trekker, implement, lorrie, renmotor… of dalk iets heeltemal anders? 👀

👇 Vertel ons in die kommentaar!

Hoekom is julle lief vir ons speelgoed? 🌟By Africars For Keeps is ons passie om handgemaakte speelgoed te maak wat vreug...
19/10/2026

Hoekom is julle lief vir ons speelgoed? 🌟

By Africars For Keeps is ons passie om handgemaakte speelgoed te maak wat vreugde bring aan kinders en hul gesinne. Nou wil ons van JOU hoor!

✨ Vertel ons hoekom jy lief is vir ons speelgoed! Wat maak dit spesiaal vir jou en jou kinders? Deel met ons in die kommentaar.

Baie dankie dat julle deel is van die "Africars For Keeps" -familie! 💛

Ons wil hoor wat julle dink! ❤️Nerine, baie dankie vir die mooi woorde en vir julle ondersteuning by Nampo 2026! Ons waa...
15/10/2026

Ons wil hoor wat julle dink! ❤️

Nerine, baie dankie vir die mooi woorde en vir julle ondersteuning by Nampo 2026! Ons waardeer dit opreg.

Ons deel graag ons klante se terugvoer, want daar is niks lekkerder as om te weet dat julle tevrede is met julle speelgoed nie.

Het jy al by ons gekoop?
Los vir ons 'n review in die comments. 👇- En dalk sien jy jou review volgende keer hier! 😉❤️

Dankie dat julle Africars For Keeps Toys ondersteun!

You ask, we answer! 💬What is the "Delivery Time" for Africars For Keeps Toys?3–5 days (main cities)3–10 days (rural area...
14/10/2026

You ask, we answer! 💬
What is the "Delivery Time" for Africars For Keeps Toys?

3–5 days (main cities)
3–10 days (rural areas – depending on location)

Because every Africars For Keeps Toy is worth the wait! ✨

🚨 ONS WIL WEET! 👀As jy enige speelgoed kon kies om by die Africars For Keeps Toys-reeks te voeg… wat sou jy graag wou si...
13/10/2026

🚨 ONS WIL WEET! 👀

As jy enige speelgoed kon kies om by die Africars For Keeps Toys-reeks te voeg… wat sou jy graag wou sien?

Laat weet ons in die kommentaar! Jou idee kan dalk die volgende Africars For Keeps Toy wees! 🔥

Jy gee hom ’n keuse…  Mamma : “Watter een wil jy hê vir planttyd?”   Seuntjie : “ALMAL.” 😂Ons kan hom nie kwalik neem ni...
12/10/2026

Jy gee hom ’n keuse…
Mamma : “Watter een wil jy hê vir planttyd?”
Seuntjie : “ALMAL.” 😂

Ons kan hom nie kwalik neem nie… 👀😂
Te veel oulike speelgoed om net EEN te kies!

Watter een is jou gunsteling? 👇

Address

Tannery Street 50
Bloemfontein

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27510041088

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Africars For Keeps Toys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Africars For Keeps Toys:

Shortcuts

Share