Roof Painting & Waterproofing

Roof Painting & Waterproofing Ons spesialiseer in verf en waterdigting van dakke asook algemene verf werk. Meer as 10jaar in die bedryf.

Ons is ook geregistreer by die NHBRC asook lid van PRAWA.

Die reen is weer hier! Indien jou dak lek en jy benodig enige verf of waterdigting dienste in Bloemfontein kontak ons ge...
22/02/2026

Die reen is weer hier! Indien jou dak lek en jy benodig enige verf of waterdigting dienste in Bloemfontein kontak ons gerus op 0727580666

Ons spesialiseer in die lug-vrye spuit van dakke en algemene verf werk. Verwysings kan voorsien word en daar is ten alle tye toesig op terrein.

Bly jy in Bloemfontein en het 'n dak wat lek of net weer 'n laag verf kort? Of dalk kort jou huis weer 'n laag verf?Kont...
27/11/2025

Bly jy in Bloemfontein en het 'n dak wat lek of net weer 'n laag verf kort?

Of dalk kort jou huis weer 'n laag verf?

Kontak ons gerus op 072 758 0666 om uit te vind van ons Black Friday specials.

Daar is altyd toesig gedurende die werksperiode.

Professionele seël- en verfwerk vir dakke en persele in Bloemfontein. Persoonlike toesig word verskaf, met verwysings be...
01/11/2025

Professionele seël- en verfwerk vir dakke en persele in Bloemfontein.
Persoonlike toesig word verskaf, met verwysings beskikbaar.

Kontak ons by: 072 758 0666.

Ons doen ook algemene herstelwerk en kleiner projekte wat meer detail benodig soos die heining en steenwerk om die swemb...
01/09/2025

Ons doen ook algemene herstelwerk en kleiner projekte wat meer detail benodig soos die heining en steenwerk om die swembad. Kontak ons gerus op 072 758 0666

26/06/2025

Ons wil graag almal bedank vir hulle konstante ondersteuning.

Om dankie te se bied ons 'n spesiale promosie aan vanaf vandag tot en met 9 Julie 2025.

R85/sqm om jou dak skoon te maak en 2 lae verf in kleur van jou keuse te verf. Dit sluit nie in enige skroewe vervang of waterproofing nie, slegs skoonmaak en verf.

Ons verf ook huise vir die wat sou belangstel.

Kontak ons gerus vandag nog op 072 758 0666

Call now to connect with business.

Nog 'n tevrede klient se huis met nuwe laag verf op mure en dak. Kontak ons gerus vir gratis kwotasie op 072 758 0666
29/10/2023

Nog 'n tevrede klient se huis met nuwe laag verf op mure en dak. Kontak ons gerus vir gratis kwotasie op 072 758 0666

Nog 'n sink dak geseel, afgeskuur en gespuit. Verwysings beskikbaar en persoonlike toesig. Kontak gerus vir gratis kwota...
06/09/2023

Nog 'n sink dak geseel, afgeskuur en gespuit. Verwysings beskikbaar en persoonlike toesig. Kontak gerus vir gratis kwotasie 072 758 0666

Nog 'n klient se dak geseël en geverf. Ons verf ook huise. Kontak gerus op 072 758 0666 vir 'n kwotasie.
24/08/2023

Nog 'n klient se dak geseël en geverf. Ons verf ook huise. Kontak gerus op 072 758 0666 vir 'n kwotasie.

Kontak ons gerus vir proffesionele verf en waterdigting werk asook rubberizing van dakke. Persoonlike toesig en verwysin...
15/08/2023

Kontak ons gerus vir proffesionele verf en waterdigting werk asook rubberizing van dakke. Persoonlike toesig en verwysings beskikbaar. Ook in Woodlands geregistreer. Cell # 072 758 0666

Baie ou huis wat ons nuwe laag verf gegee het met BAIE voorbereidings werk. Skakel ons gerus vir 'n kwotasie op 072 758 ...
08/08/2023

Baie ou huis wat ons nuwe laag verf gegee het met BAIE voorbereidings werk. Skakel ons gerus vir 'n kwotasie op 072 758 0666

Address

Bloemfontein
9310

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27727580666

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roof Painting & Waterproofing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Roof Painting & Waterproofing:

Share

Category