Didi's Cabinets and Maintenance

Didi's Cabinets and Maintenance I believe that the client always come first. If the clients head and heart is happy, I am satisfied.

17m of fencing at 1.8m high and 2 custom made gates installed for a very satisfied client. Schalk0823112131
14/03/2023

17m of fencing at 1.8m high and 2 custom made gates installed for a very satisfied client.
Schalk
0823112131

Vir enige onderhoud in of om u huis, hetsy dit ń lekkende dak, foutiewe kragpunt of lekkende kraan is, ń deur wat gehang...
08/03/2023

Vir enige onderhoud in of om u huis, hetsy dit ń lekkende dak, foutiewe kragpunt of lekkende kraan is, ń deur wat gehang moet word. Skakel my gerus vir ń gratis kwotasie. Schalk @ 0823112131

Vir enige pasgemaakte kat, hond, baba, kleuter of kombuis meubels. Skakel my gerus vir ń gratis kwotasie. Schalk @ 08231...
08/03/2023

Vir enige pasgemaakte kat, hond, baba, kleuter of kombuis meubels. Skakel my gerus vir ń gratis kwotasie.
Schalk @ 0823112131

For any laminated flooring, custom built in cabinetts and wardrobes or shelving. Call me to give you a free quote on you...
08/03/2023

For any laminated flooring, custom built in cabinetts and wardrobes or shelving. Call me to give you a free quote on your desired project in the colour you want.
Schalk @ 0823112131

General maintenance done at rental house. Call me for a free quote. Schalk 0823112131
01/03/2023

General maintenance done at rental house. Call me for a free quote.
Schalk
0823112131

80 m² of Elf white oak laminated flooring installed.
27/02/2023

80 m² of Elf white oak laminated flooring installed.

Vir die herstel en rennovasie van ou kaste wat jou nog 'n goeie paar jaar kan bystaan of die hang van nuwe deure. Bel my...
03/01/2023

Vir die herstel en rennovasie van ou kaste wat jou nog 'n goeie paar jaar kan bystaan of die hang van nuwe deure.
Bel my, Schalk, vir 'n gratis kwotasie by: 0823112131

Vir nuwe pasgemaakte ingeboude kaste in 'n wye verskeidenheid van kleure (voorbeelde beskikbaar) of motorhuishaste of se...
03/01/2023

Vir nuwe pasgemaakte ingeboude kaste in 'n wye verskeidenheid van kleure (voorbeelde beskikbaar) of motorhuishaste of selfs net oop rakke, bel my vir 'n gratis kwotasie.
Schalk
0823112131

Vir  pasgemaakte Baba laaikaste (compactums), kleuter beddens, kleuter tafels, lessenaars met genoeg pakplek of enige ba...
03/01/2023

Vir pasgemaakte Baba laaikaste (compactums), kleuter beddens, kleuter tafels, lessenaars met genoeg pakplek of enige baba of kleuter meubels kontak my gerus vir 'n gratis kwotasie.
als word gemaak volgens u behoeftes.
Schalk
082 311 2131

Vir enige pasgemaakte hekke, herstelwerk aan dakke en selfs dekke kontak my gerus vir 'n gratis kwotasieSchalk by 082311...
03/01/2023

Vir enige pasgemaakte hekke, herstelwerk aan dakke en selfs dekke kontak my gerus vir 'n gratis kwotasie
Schalk by 0823112131

Projek voltooi vir ń woelige huisvrou. Sy is so trots op haar mobiele kombuis eiland. Dit is ń lekker gevoel as die klië...
30/12/2022

Projek voltooi vir ń woelige huisvrou. Sy is so trots op haar mobiele kombuis eiland. Dit is ń lekker gevoel as die kliënt se kop en hart tevrede is met iets.
Vir enige pasgemaakte hout produkte hetsy dit ń eenvoudige voetrus is of ń ten volle ingboude kombuis of kamerkaste is moenie verder soek nie. My pryse is billik en kwotasies verniet.
Schalk
0823112131

Vir enige pasgemaakte ingeboude kaste, honde beddens, kinder lessenaars met meer as genoeg pakplek, "co-sleeper" kot, mo...
25/12/2022

Vir enige pasgemaakte ingeboude kaste, honde beddens, kinder lessenaars met meer as genoeg pakplek, "co-sleeper" kot, mobiele kombuis eiland eilande, extra rakke in jou motorhuis... In kort vir enige houtwerk projekte wat jou smaak en styl pas.
Kwotasies is gratis.
Ek help ook met graagte uit met die onderhoud werkies wat jou huis nodig het.
Stuur my ń whatsapp of skakel my gerus.
Schalk
0823112131

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 14:00

Telephone

+27823112131

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Didi's Cabinets and Maintenance posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Didi's Cabinets and Maintenance:

Share

Category