27/06/2025
๐จ Ons is op soek na 'n manspersoon vir 'n voltydse loodgieter werk in Bloemfontein. Jy moet 'n geldige rybewys hรช, van sober gewoontes wees en in goeie gesondheid verkeer.
Stuur jou verkorte CV en ID na [email protected] om aansoek te doen.
๐ ๏ธ