19/12/2022
Hiermee groet ek al my Facebook vriende
Geseende nuwe Christus fees en 'n voorspoedige nuwe jaar
Ek maak ook klaar met Facebook aangesien die hele Facebook nie meer gaan oor vriende nie maar oor hordes advertensies.
90% van wat nou op my Facebook blad is het niks met my te doen nie.
Mooi loop amal .....