VN Trade

VN Trade For the True South African that likes to Braai and Fish. We sell wood, charcoal, dips floats and much much more.

and best of all we host Fresh water fishing competitions as well.

Amper Kompetisie Tyd. Die excitement bou nou op en almal is reg vir hom. Met oor die 100 Hengelaars wat al ingeskryf het...
01/04/2026

Amper Kompetisie Tyd. Die excitement bou nou op en almal is reg vir hom. Met oor die 100 Hengelaars wat al ingeskryf het, gaan hierdie Kompetisie een vir die boeke wees. 🎣 Wie join ons?🥳

With Willem's Bait & Tackle – I just got recognized as one of their top fans! 🎉
10/02/2026

With Willem's Bait & Tackle – I just got recognized as one of their top fans! 🎉

With PROAC – I just got recognized as one of their top fans! 🎉
05/02/2026

With PROAC – I just got recognized as one of their top fans! 🎉

Ek host ProAc by Kees Van Der Walt Vaaldam. Saterdag en Sondag en Wow het die vis gebyt. Baie geluk aan die wenners Van ...
02/02/2026

Ek host ProAc by Kees Van Der Walt Vaaldam. Saterdag en Sondag en Wow het die vis gebyt.

Baie geluk aan die wenners Van Saterdag

1) Pieter De Ru 24 vis 14.43 kg
2) Gert Pohl 20 vis 10.23 kg
3) Juan Nel 17 vis 15.83 kg

Sondag wenners

1) Pieter De Ru 49 vis 21.03 kg
2) Juan Nel 43 vis 16.55 kg
3) Morne Kruger 22 vis 7.92 kg

My volgende event is 21/22 Feb by Jackie Leonard . As Jul wil deel word van ProAc Kan Jul my kontak by 0768498451

24/12/2025
Ekt n lekker sessie by Aston Lake Donderdag aand en Vrydag gehad. 10 vis gekry . 7 babers en 3 karpe. My Doel was Om nuw...
07/12/2025

Ekt n lekker sessie by Aston Lake Donderdag aand en Vrydag gehad. 10 vis gekry . 7 babers en 3 karpe. My Doel was Om nuwe dips te toets en dit het goed gewerk. N strawberry /cheese dip asook 5 vrugte geure dip. Hul Sal in die nuwe Jaar beskikbaar wees in my reeks

19/11/2025
Black Friday Specials vanaf 20 November 2025 tot 30 November 2025
19/11/2025

Black Friday Specials vanaf 20 November 2025 tot 30 November 2025

What a weekend at Biermans!!!Ons vang Pro Ac by Biermans en dit was exciting . Die wind waai ons in n Ander haarstyl in ...
29/10/2025

What a weekend at Biermans!!!

Ons vang Pro Ac by Biermans en dit was exciting . Die wind waai ons in n Ander haarstyl in maar ons fish.

Saterdag wen Ek my zone en Kom 1 ste overall met 7 Karp 7 Size geelvis en n muddie.

15 vis 18 kg

Ek gebruik wurms en maggots met n degie
Met either my Strawberry Plus of Cheesio op die voerbal geskud in my Groen Floro SA poeier Vir die geles en muddie. Ekt 15 geles terug gesit wat undersize is

Ek gebruik Supercast Se Black widow and Juana Duo float Vir die karpe met dieselfde dips en poeier.

Goeie gees Lang's die water tussen ons hengel vriende het dit n vermaaklike en kompeterende Pro Ac gemaak. Kan Nie wag Vir die volgende ene 15 en 16 November by flamingo bay gehost deur Loutjie Louwies homself.

Exciting times ahead met Pro Ac

5 nuwe dips is reg en gereed Aniseed Pannekoek - Cinnamon en Condensed milkCheesio - Cheese specialStrawberry Plus - Str...
23/10/2025

5 nuwe dips is reg en gereed
Aniseed
Pannekoek - Cinnamon en Condensed milk
Cheesio - Cheese special
Strawberry Plus - Strawberry special
Swani - Sweetcorn en Honey

Ons degies en poeiers is ook beskikbaar
Degies
-Almond
-Caramel
-Banana
-Plain
-Garlic
-Musk

SA Poeiers
Rooi Floro
Wit Floro
Groen Floro
Egg Yellow

Address

Boksburg

Telephone

+27768498451

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VN Trade posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to VN Trade:

Share