MC Building Projects

MC Building Projects Ons is 'n konstruksie maatskappy in Brackenfell wat handel dryf in alles wat gepaard gaan met die bou van u droomhuis.

Die bou van Huise

Die bou van u droomhuis word gewaarborg om presies dit te wees: u droomhuis en nie 'n nagmerrie nie. Moderne toerusting word gebruik om professionele diens te waarborg. Ingenieur-spesifikasies en bouregulasies word altyd streng nagekom na aanleiding van waar die huis gebou word en wat die terrein behels. Ons verskaf ook 'n groot verskeidenheid van kwaliteit boumateriaal om u dro

omhuis tot werlikheid te verwesenlik. Die bouproses word afgerond met elektriese bedrading wat deur ons hoogs gekwalifiseerde elektrisiëns geïnstalleer word. Afwerkings

Die afwerking van u huis is 'n hoë prioriteit by ons. Die kliënt se keuses by - en spesifikasies van afwerkings is van uiterste belang. Wat ook al u hoof besorgdheid is, naamlik: kombuise, ingeboude kaste, badkamers, teëls of beligting - ons beplan altyd in samewerking met die kliënt. Ons doen moeite om diens te lewer ongeag wat u vereis

Teken van Huisplanne

Ons kan u help met beplanning om u droomhuis voorstelling op so 'n manier uit te lê dat dit meer ekonomies en koste effektief sal wees om te bou en dat u dieselfde gebied word as dit waarna u verlang. n Argitek, wat saam u 'n bouplan kan optrek is 'n diens wat gelewer word deur ons. Asook die indiening van die plan by die betrokke munisipale kantore.

Betroubare bouer in Noordelike voorstede baie verwysings kontak Marius  0837713102 vir kwotasie vandag!
17/10/2025

Betroubare bouer in Noordelike voorstede baie verwysings kontak Marius 0837713102 vir kwotasie vandag!

05/06/2025

Address

Joubert Street Brackenfell
Brackenfell
7560

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MC Building Projects posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category