Abrie van Zyl Paint and maintenance/Verf en Onderhoud

Abrie van Zyl Paint and maintenance/Verf en Onderhoud Paint and maintenance gekraakte mure, pleisterwerk, waterdigting
*Afspuit - van dakke en mure met hoëdrukspuit
*Waterdigting- van dakke
*Klein bouwerk- bv.

Abrie vanZyl-Verf en Onderhoud het jare se ondervinding in die verfbedryf, lewer hulle hoë gehalte werk en vriendelike diens.

*Verf - enige geboue binne en buite
*Loodgieter werk
*Herstelwerk - aan geboue bv. uitbreek van mure, inbou van vensterrame en deure, bou van ring mure, opsit van afdakke, ens.
*Opsit van fascias en geute.
*Opsit van bedekking teen mure, rock art
*Verkoop ook rock art-

stene wat soos kalkklip lyk
*Insit van “drywall” (houtmure)

Abrie van Zyl verf en onderhoud is baie gesteld op presiese en professionele werk en daarom hou hulle persoonlik toesig en werk saam met die werksmense. Hulle vat ook net een projek op 'n slag om hul volle aandag aan projek te gee. Kontak ons gerus vir ‘n kwotasie

Address

Bredasdorp

Telephone

+27790836476

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Abrie van Zyl Paint and maintenance/Verf en Onderhoud posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Abrie van Zyl Paint and maintenance/Verf en Onderhoud:

Share

Category