J L M Elektries

J L M Elektries Instandhouding en installasies

06/12/2014
04/12/2014

Gaan jy weg Desember?

Is jy bekommerd dat jou huis nie veilig gaan wees nie?

Sal jy graag wil sien wat by jou huis aangaan?

Of nog beter sal jy jou vakansie wil geniet en weet dat alles helemal veilig is by jou tuiste?

Wel as jy ja geantwoord het op enige van die vrae...
Is JLM Elektries net vir jou.

Ons spesialiseer in diewering, veiligheidshekke, kamera instelasies, elektriese omheining, palasades en 24 uur nooddienste. Daar is nog vele meer.

Skakel ons gerus vir meer inligting en vir n kwotasie.

Marius - 083 691 9602 / 083 351 1587

Alex - 071 529 0960

Kan ons n e-pos ook stuur na [email protected]

Ons gee jou die gemoedsrus om op vakansie te kan gaan sonder om bekommerd te wees oor die veiligheid van jou tuiste.

Address

Posbus 3136
Brits
0250

Telephone

083 691 9602

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when J L M Elektries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to J L M Elektries:

Share

Category