Hydro Rubber Brits

Hydro Rubber Brits Hydro Rubber is a UV resistant Highly Flexible Rubberized waterproof coating used to encapsulate pro

 - Is jy keelvol vir jou dak wat lek?😡- Is jy moeg gesukkel met produkte wat net eenvoudig nie werk nie?😫- Voel dit vir ...
11/08/2023


- Is jy keelvol vir jou dak wat lek?😡
- Is jy moeg gesukkel met produkte wat net eenvoudig nie werk nie?😫
- Voel dit vir jou jy spandeer baie geld net om teleurgestel te word? 😖

Wel, ons het 'n produk wat jou dag gaan maak...

Ons stel bekend, HYDRO RUBBER! 'n Bekostigbare oplossig wat jou nie in die steek sal laat nie!

Met 'n kwaliteit waarborg van 10 jaar bied ons produk die volgende voordele en doeleindes:
• Waterdigtheid
• Roes voorkoming
• Sout water en Acid reën weerstandig
• Uitmuntende UV weerstandigheid

Ons produk kan enige weerstoestande en oppervlak verskuiwing weerstaan sonder om te breek of kraak. Hydro Rubber is osoon-vriendelik, bevat geen lood en solvents nie.

Ons seël:
• Metaal dakke
• Teël dakke
• Asbes/Nutech dakke
• Concrete Slab dakke
• Ponds

Besoek vandag ons Facebook bladsy, like en "see first"

https://m.facebook.com/hydrorubberbrits/

Skakel ons vandag nog!
Ons doen werk in Brits, Hartbeespoort, Mooinooi en Rustenburg.

Mario 073 188 0563
Michelle 078 515 4915

04/11/2022
17/10/2022
17/10/2022
Van ons span aan al ons kliente....Baie dankie vir u ondersteuning deur die jaar.Geseende Kersfees en 'n voorspoedige nu...
24/12/2021

Van ons span aan al ons kliente....
Baie dankie vir u ondersteuning deur die jaar.
Geseende Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar.

26/03/2021

Brits, Mooinooi, Harties en Rustenburg
Skakel ons vandag nog vir 'n kwotasie
Mario 0731880563
Samantha 0760949134

Address

A 92 Barnardsvlei
Brits
0250

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hydro Rubber Brits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hydro Rubber Brits:

Share

Category