09/02/2022
Ons is opsoek na die volgende persoon:
Hoof elektrisiën op site.
MOET bereid wees om weg te werk.
Ons is in die noordelike voorstede van Kaapstad gebasseer maar AL ons kontrakte is buite die Weskaap.
Ons vergoed met uitslaapgeld.
Die persoon moet leiding op site kan vat.
Ons bedraad verkoelings toerusting op.
Dus moet die persoon GOED wees met kabel rakke bou, hy moet goed wees in automatisering en reg wees vir hierdie nuwe uitdaging.
Die pos is dadelik beskikbaar.