Terblans Electrical

Terblans Electrical Terblans Electrical is 'n Elektriese kontrakteurs Firma wat kliente se behoeftes eerste stel.

DRINGENDE AANDAG ALMAL!!!!!!Hierdie mag julle nie mis nie!Ons het besluit om die Solar Maintenance Special PERMANENT te ...
08/06/2026

DRINGENDE AANDAG ALMAL!!!!!!

Hierdie mag julle nie mis nie!

Ons het besluit om die Solar Maintenance Special PERMANENT te maak.
Jaaa, julle het reg gehoor!

Ons het so baie belangstelling gekry en het besef die nood daarvoor is net te groot en kan ongelukkig nie in 1 maand gedoen word nie.
So om seker te maak niemand mis uit op die geleentheid nie het ons dit as n permanente instelling gemaak.

So boek gerus julle afspraak!
Ons is altyd hier om te help.

Ons is wel bietjie besig en soms oorvol geboek maar ons belowe lm altyd net ons beste te gee om almal te kan help waar ons kan en so gou ons kan!

Ons hoor graag van julle!

Baie liefde
Die Terblans Electrical Span

En...Natuurlik moes Terblans Electrical ook weer op die AI Band-Wagon spring!Wat d**k julle?!?Was AI ( ChatGPT) korrek?!...
23/05/2026

En...
Natuurlik moes Terblans Electrical ook weer op die AI Band-Wagon spring!
Wat d**k julle?!?

Was AI ( ChatGPT) korrek?!! 😉❤️😜

Let's beat this cold weather with a JetAir Airconditioner!Don't dare miss out on these amazing deals!
05/05/2026

Let's beat this cold weather with a JetAir Airconditioner!

Don't dare miss out on these amazing deals!

Hallo julle!Ons het dit goed ged**k om bietjie ons Mamma's te bederf hierdie maand!Let wel, die eerste 10 Mammas kry R50...
04/05/2026

Hallo julle!

Ons het dit goed ged**k om bietjie ons Mamma's te bederf hierdie maand!
Let wel, die eerste 10 Mammas kry R50.00 afslag!

Sooooo, as jy gewonder het wat om vir Mamma te kry.... Hier is die beste geskenk!

Share hierdie met elke mamma wat solar het!

Dis n Solar Maintenance Special wat n Mamma nie mag mis nie!!!

Kontak ons gerus vir enige navrae of om jou afspraakie vas te maak!

Baie liefde en Groete
Die Terblans Electrical Span

Kantoor nommer
Nadine Terblans 060 864 7532
Stephen Terblans 060 902 2991
Email: [email protected]

Ons hoor graag van julle!

NEEM ASSEBLIEF KENNIS
30/04/2026

NEEM ASSEBLIEF KENNIS

Hallo AlmalOns vra asseblief indien julle ons nie telefonies in die hande kan kry nie dat julle groot asseblief net n wh...
17/04/2026

Hallo Almal

Ons vra asseblief indien julle ons nie telefonies in die hande kan kry nie dat julle groot asseblief net n whatsapp boodskappie sal stuur.

Ons ervaar die laaste ruk vreeslike probleme met ons Netwerk

Ons vra groot onverskoning vir die ongerief.

Hallo almal! Ons hoop dit gaan sommer baie goed met almal! Hoop elkeen se Paasfees was sommer n groot Blessing en dat al...
08/04/2026

Hallo almal!

Ons hoop dit gaan sommer baie goed met almal!
Hoop elkeen se Paasfees was sommer n groot Blessing en dat almal veilig terug is.

Ons wil net laat weet ons Solar Maintenance Special het ons oogebring vir April as gevolg van soveel navrae en belangstelling.

Ons is regtig spoedig vol geboek en vra dat julle asseblief sal onthou om vroegtydig julle afsprake te maak. GROOT asseblief.
Ons probeer ons bes om so gou as moontlik by elke klient in te pas sover as wat ons moontlik kan.
Dit is nie altyd moontllik om dadelik te kan help nie, maar ons probeer regtig ons uiterse bes om so spoedig as moontlik by elkeen uit te kom.

Ons wil elkeen ook hartlik bedank vir julle getroue ondersteuning!
Ons waardeer julle uit die diepte van ons harte!

Baie liefde en groete

Die Terblans Electrical Span

Hallo Almal!Ons wil julle net laat weet dat ons nie beskikbaar sal wees oor die paastyd nie.MaarOns is Dinsdag 7de April...
31/03/2026

Hallo Almal!

Ons wil julle net laat weet dat ons nie beskikbaar sal wees oor die paastyd nie.
Maar
Ons is Dinsdag 7de April weer terug op ons pos, batterye gelaai en reg om julle weer te help met al julle elektriese benodighede!!

Hallo julle!Oky, ons het so baie aanvraag gekry op ons Solar Maintenance Special dat ons nie almal kon inpas vir Maart m...
28/03/2026

Hallo julle!

Oky, ons het so baie aanvraag gekry op ons Solar Maintenance Special dat ons nie almal kon inpas vir Maart maand nie.
Ons het dit goed ged**k om die special vir April ook beskikbaar te stel!

Onthou asseblief om so spoedig moontlik julle afspraak vas te maak om teleurstelling te voorkom.

Ons kantoor ure
Maandag tot Vrydag
8uur tot 4uur
Kantoor nommer
Nadine Terblans 060 864 7532
Stephen Terblans 060 902 2991

Ons hoor graag van julle! 😊😁

Julle het gevra!En soos altyd... Het ons geluister!Ons het dit goed ged**k om die solar maintenance special vir R550.00 ...
28/02/2026

Julle het gevra!
En soos altyd...
Het ons geluister!

Ons het dit goed ged**k om die solar maintenance special vir R550.00 beskikbaar te stel net vir Maart 2026

Sooo.....
Julle gaan baie gou moet boek!
Ons spasies word nou vinnig vol geboek!

Ons stel voor dat dit elke 6 tot 12maande gedoen word om te verseker dat julle sisteme nog hulle volle 100% gee!

Kontak ons gerus vir enige navrae of afspraak!

Nadine Terblans
060 864 7532
Stephen Terblans
060 902 2991

Ons help graag!

Address

68 Adorp Street
Carletonville Central
2499

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27608647532

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Terblans Electrical posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Terblans Electrical:

Share

Category