02/09/2026
Vandag het ek by Laerskool Rachel de Beer gekuier, en wat โn voorreg om my aanbieding met hulle personeel te kon deel.
Baie dankie vir die warm ontvangs en die geleentheid om saam met julle te gesels. Dit was โn voorreg!