JVH Maintenance

JVH Maintenance all kind off maintenance steel structure and renovations

so paar hekkie gemaak en installeer op sondae oggende
13/12/2021

so paar hekkie gemaak en installeer op sondae oggende

die dak kom mooi aan
08/10/2021

die dak kom mooi aan

vanoggend gou graniet blad gesny en opgesit
11/07/2021

vanoggend gou graniet blad gesny en opgesit

My first pedestrian barrier mould going on the machine tommorow morning at around 500kg 2.2m in width and 2.0m high star...
15/03/2021

My first pedestrian barrier mould going on the machine tommorow morning at around 500kg 2.2m in width and 2.0m high
started working at Blaze manufacturing

besig met fondasie vir muur en retaining wall en stoep area
23/02/2021

besig met fondasie vir muur en retaining wall en stoep area

besig met laminated flooring sal update wanneer die 3 kamers klaar is
14/02/2021

besig met laminated flooring sal update wanneer die 3 kamers klaar is

Job is gister klaar met skirtings en gewas
11/02/2021

Job is gister klaar met skirtings en gewas

update op die teels net more skirting opsit by die laminated flooring en die top by die wasbak vervang
09/02/2021

update op die teels net more skirting opsit by die laminated flooring en die top by die wasbak vervang

besig om kombuis oor te teel sal more gou yskas en wasmasien skuif en teėl dan die grout doen
08/02/2021

besig om kombuis oor te teel sal more gou yskas en wasmasien skuif en teėl dan die grout doen

Hi het vanoggend n swembad filter gechange met geen lek plekke nie heel impress met my self saam met nuwe db box
03/02/2021

Hi het vanoggend n swembad filter gechange met geen lek plekke nie
heel impress met my self
saam met nuwe db box

besig met n afdak in lynnwood
12/01/2021

besig met n afdak in lynnwood

nuwe toilet in gesit in doringkloof
19/12/2020

nuwe toilet in gesit in doringkloof

Address

Tamara Street
Centurion
0148

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 14:00

Telephone

+27832955925

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JVH Maintenance posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share