29/08/2022
PIESANG JOGHURT BROOD
2 groot eiers
2 1/2 k koekmeel
4 t bakpoeier
1/4 t sout.
80 gr sagte margarine
1 k suiker
1 klein houertjie plein jogurt
1 t vanillageursel.
3 groot ryp piesangs
Sif droë bestandele.saam in mengbak
Vryf magare in droë bestandele.
Klits die res saam in ander bak:
Roer by droë bestandele.
Druk piesangs met vurk fyn en roer by die beslag.
Skep deeg in gesmeerde medium broodpannetjie.
Bak in Oond 180 gr C vir 50 minute tot gaar.