14/02/2022
Aan al my lojale kliente
Hiermee wil ek julle graag bedank vir al julle jare se ondersteuning. Sonder julle sou my besigheid nie bestaan het nie
Dis vir 'n groot voorreg gewees om jul almal te ontmoet en beter te leer ken
Ek het egter die besluit geneem om te trek Jeffreysbaai toe waar ek nou vir 'n ander loodgieter gaan werk
Alle voorspoed en seen vir almal
Groete
Carlie Norval
CD Plumbing