Wilkinson Drilling

Directions Contact the business

Wilkinson Drilling We are situated in Hanover in the Northern Cape. We are in the drilling industry since the 1950's. I

08/09/2026

‼️60 000 liter per uur‼️

Boorg*t geboor in Williston distrik. Water is deur Wilkinson Drilling aangewys.

Vir enige navrae kontak ons gerus.

📱083 384 8106
📨[email protected]

24/05/2026

‼️38 000 liter per uur‼️

Mooi boorg*t geboor in De Aar.

Kontak ons gerus vir navrae en kwotasies.

📞 083 384 8106
Email: [email protected]

23/04/2026

‼️11 000 liter per uur in De Aar‼️

Baie dankie Andries van Fit-It vir julle ondersteuning.

Vir enige navrae of kwotasies, kontak ons gerus.

𝐖𝐢𝐥𝐤𝐢𝐧𝐬𝐨𝐧 𝐃𝐫𝐢𝐥𝐥𝐢𝐧𝐠
𝟎𝟖𝟑 𝟑𝟖𝟒 𝟖𝟏𝟎𝟔

16/04/2026

Geluk Marnè Marais Byleveldt en Rocco Byleveldt met julle mooi water. Baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit opreg!

Nog ʼn mooi boorg*t geboor in De Aar. Boorg*t is ook aangewys deur Wilkinson Drilling. Kontak ons gerus om jou te verlos van waterprobleme. 𝐎𝐧𝐬 𝐢𝐬 𝐡𝐢𝐞𝐫 𝐨𝐦 𝐣𝐨𝐮 𝐭𝐞 𝐡𝐞𝐥𝐩!

𝐖𝐢𝐥𝐤𝐢𝐧𝐬𝐨𝐧 𝐃𝐫𝐢𝐥𝐥𝐢𝐧𝐠
𝟎𝟖𝟑 𝟑𝟖𝟒 𝟖𝟏𝟎𝟔

14/04/2026

Mooi boorg*t in De Aar.

‼️+/- 20 000 liter per uur‼️

Die boorg*t is aangewys deur Wilkinson Drilling.
Baie dankie aan De Lange Lodge vir julle ondersteuning. Ons waardeer dit opreg!

Kontak ons om teleurstellings te voorkom.𝐎𝐧𝐬 𝐢𝐬 𝐡𝐢𝐞𝐫 𝐨𝐦 𝐣𝐨𝐮 𝐭𝐞 𝐡𝐞𝐥𝐩!

𝐖𝐢𝐥𝐤𝐢𝐧𝐬𝐨𝐧 𝐃𝐫𝐢𝐥𝐥𝐢𝐧𝐠
Leon
𝟎𝟖𝟑 𝟑𝟖𝟒 𝟖𝟏𝟎𝟔

09/04/2026

Baie mooi boorg*t in Richmond dorp. Die boorg*t het op 90m om en by 3500 liter per uur gelewer. Op 95m het ons ʼn massiewe fraktuur gekry wat oor die 100 000 liter per uur gelewer het.

Die boorg*t was aangewys deur Wilkinson Drilling. Dankie aan Anra Gastehuis vir die ondersteuning. Geniet die water.

Kontak ons vir gratis kwotasies. Ons het tans nog nie ons pryse verhoog met die brandstofverhoging nie. Ons het nog voorraad op diesel op die ou pryse. 𝐎𝐧𝐬 𝐢𝐬 𝐡𝐢𝐞𝐫 𝐨𝐦 𝐣𝐨𝐮 𝐭𝐞 𝐡𝐞𝐥𝐩! Kontak ons om teleurstellings te voorkom. First come first served.

Groete
𝐖𝐢𝐥𝐤𝐢𝐧𝐬𝐨𝐧 𝐃𝐫𝐢𝐥𝐥𝐢𝐧𝐠
𝟎𝟖𝟑 𝟑𝟖𝟒 𝟖𝟏𝟎𝟔

22/08/2025

Monster van ń boorg*t in Richmond dorp.

Die boorg*t is aangewys deur Wilkinson Drilling. Die water is op 72m raak geboor en is dus die sterkste boorg*t in Richmond waarvan ons weet. Die boorg*t het ń lewering van +/- oor die 160 000 liter per uur.

Vir enige navrae of kwotasies, kontak ons gerus.

Leon
083 384 8106

20/03/2025

Baie mooi boorg*t in De Aar vir Theron Du Plessis.

Die boorg*t was 30m diep en het n blaas lewering van +/- 100 000 liter per uur gehad. Die boorg*t het 3 groot frakture (breuke) gehad. Een op 15m (+/- 8000 l/h), 18m (+/-45 000 l/h) en een op 25m (+/- 47 000 l/h).

Die boorg*t was aangewys deur Wilkinson Drilling.

Vir meer inligting, kontak ons gerus.

083 384 8106
Leon

Twee boorg*te vir twee kliënte in Philipstown. Die een g*t het ń lewering van +/- 60 000 liter per uur gelewer en die an...
01/09/2024

Twee boorg*te vir twee kliënte in Philipstown. Die een g*t het ń lewering van +/- 60 000 liter per uur gelewer en die ander een +/- 4500 liter uur. Terselfde tyd is ons ook nog op die windplaas besig naby Middelburg om 12 duim en 15 duim paalg*te en 45° ankerg*te te boor vir hoëspannings elektriese kabels.

Vir enige navrae kontak ons gerus.

083 384 8106
Leon

Address

Dieprivier
7005

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wilkinson Drilling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wilkinson Drilling:

Shortcuts

Share