21/06/2026
Paโs is maar soos goeie elektrisiteit, jy sien hulle nie altyd raak nie, maar jy weet vinnig as hulle nie daar is nie.
Dankie aan die paโs wat aanhou bou, regmaak, dra en voorsien, selfs wanneer niemand kyk nie.
Gelukkige Vadersdag!