12/06/2026
π’ Pos Beskikbaar!
Sluit aan by die dinamiese span by Speedy Roof and Steel in Ermelo! Ons is op soek na 'n talentvolle Voorman wat hardwerkend, eerlik, vlot in Engels en Afrikaans, en vaardig is met basiese rekenaars. Wees deel van 'n span wat toewyding en uitnemendheid waardeer.
π§ Stuur jou CV na: [email protected]