Skaaf en Skuur Houtwerk

Skaaf en Skuur Houtwerk By Skaaf en Skuur Houtwerk is my doel om jou huis mooi te maak met houtwerk waaroor jy nog vir jare sal praat.

Drywall gedoen vir besigheid in gansbaai.
26/02/2022

Drywall gedoen vir besigheid in gansbaai.

Nog n ceiling nuwe lewe gegee. Klient is baie happy.
12/09/2021

Nog n ceiling nuwe lewe gegee. Klient is baie happy.

Klient se ceilings geverf om vertrekke bietjie groter te laat vertoon en rakke bietjie verander. Klient is baie bly oor ...
12/07/2021

Klient se ceilings geverf om vertrekke bietjie groter te laat vertoon en rakke bietjie verander. Klient is baie bly oor haar ceilings.

Bird spikes opgesit vir klient. Duiwe het stoep erg bemors.
17/05/2021

Bird spikes opgesit vir klient. Duiwe het stoep erg bemors.

Address

Gansbaai
7221

Telephone

+27829531789

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skaaf en Skuur Houtwerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category