01/07/2021
IMPORTANT NOTICE!!!
AFRIKAANS:
Volgens die POPIA Wet wat vandag
1 Julie 2021 in werking tree, is ek verplig om 2 vrae aan elke persoon op die groep te vra:
1. Wil jy deel wees van die groep?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van ons lede elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die groep. Jy *hoef nie 'n antwoord te stuur nie*
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die groep vir almal se veiligheid.
ENGLISH:
According to the POPIA Act which will come into effect today
1 July 2021, I am obliged to ask 2 questions to each person in the group:
1. Do you want to be part of the group?
2. Do you undertake not to use the personal information of our members elsewhere?
If you can answer YES, please stay on the group. You * do not need to send a reply * If you answer NO, please leave the group for everyone's safety.
THANK YOU.
ADMIN.