Multi Metal Projects

Multi Metal Projects Stainless Steel / Mild Steel / Aluminium / Galv

Nuwe kantoor, nuwe ontvangs! My Man met Planne! As jy eienaar van n besigheid is, moet jy mos mooi maak. Ekt gespook in ...
18/12/2025

Nuwe kantoor, nuwe ontvangs! My Man met Planne! As jy eienaar van n besigheid is, moet jy mos mooi maak. Ekt gespook in stoortjie en my man spook met die ontvangs❤️ Niks is al op hul plek nie. Dit was n warrel wind daar binne!

11/12/2025
Wel dit was n rowwe week en n half, maar die Manne met Planne het hard gestook om klaar te kry. Ons sien almal uit om va...
11/12/2025

Wel dit was n rowwe week en n half, maar die Manne met Planne het hard gestook om klaar te kry. Ons sien almal uit om vakansie te gaan hou! Laaste fototjies van ons ou workshop. 12 jaar het almal al geweet waar is MMP! Nuwe Begin, Nuwe Gebou!

ONTHOU!

Die ou deure sluit by 103 Fabriek Straat en nuwe deure maak 12 Januarie 2026 oop in 2 Stomp Straat, agter Margot Swiss (by Hugo Konstruksie)

Van 2013 tot 2025 se uitsorteer, is daar lig in die tonnel of sal ek sê in die workshop. Stadig maar seker kom alles tot...
10/12/2025

Van 2013 tot 2025 se uitsorteer, is daar lig in die tonnel of sal ek sê in die workshop. Stadig maar seker kom alles tot n punt. Die regpak kom nog, maar ons is positief!

n Nuwe begin is soos n vakansie!   MMP was al mooi gevestig daar in 103 Fabriekstraat en almal ken waar ons is. Nou is d...
04/12/2025

n Nuwe begin is soos n vakansie!

MMP was al mooi gevestig daar in 103 Fabriekstraat en almal ken waar ons is. Nou is dit tyd om alles uit te sorteer vanaf 2013 tot 2025🥰.

Ons sal nie vergeet waar ons begin het nie! Jaco en sy Pa het in 2007 begin met Janine (sussie) by die ontvangs. Vandag is Jaco die Man met Planne/Die Eienaar. Ek (Sy Vrou, Meisie met Papiere) kan met lof en trots praat van Jaco. Ek noem hom die Man met Planne, want waar iemand nie n uitweg sien nie, kry hy een! Pa Grobbie het geweet waar Jaco se plek is. God het MMP gedra tot vandag toe en ons kan elke oomblik vir Hom dankie sê.

Ongelukkig moes ek, die Meisie met Papiere terug staan 2025 omrede daar n nuwe baas in die huis ingekom het🥰maar skoonma en Janné (jong admin dame) het ingestap en oorgeneem in die kantoor. Ek is tans net met finansies betrokke en Janné is nou vas as Admin aangestel, maar ek sal nog te siene wees. Baie dankie met julle geduld in 2025, Janné was in die diepkant ingegooi, maar syt vinnig leer swem. Sy maak dit haar plig om die Administrasie haar eie te maak.

Stadig maar seker trek MMP! Dis realiteit!
03/12/2025

Stadig maar seker trek MMP! Dis realiteit!

Nuwe dinge gebeur einde 2025! Nuwe Begin vir 2026🥰
28/11/2025

Nuwe dinge gebeur einde 2025!
Nuwe Begin vir 2026🥰

Nuwe installasie. Die natuur neem oor...Die Roes is 'n tegniek wat ons opsit.
01/08/2025

Nuwe installasie. Die natuur neem oor...Die Roes is 'n tegniek wat ons opsit.

Dis amper Vadersdag🥰 Onthou van Ons Pappas!
12/06/2025

Dis amper Vadersdag🥰 Onthou van Ons Pappas!

MMP se bakkie het n nuwe baadjie gekry! Baie dankie Design Pro! Dit was tyd! Kyk uit vir ons Werks Wa en ondersteun geru...
21/05/2025

MMP se bakkie het n nuwe baadjie gekry! Baie dankie Design Pro! Dit was tyd!

Kyk uit vir ons Werks Wa en ondersteun gerus Design Pro!

Address

George
6529

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Multi Metal Projects posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Multi Metal Projects:

Share