Groen Karoo Besproeiing - Irrigation

Groen Karoo Besproeiing - Irrigation Drip Irrigation & related services and installations for farmers in the Karoo

04/01/2024
Boeredag / Farmers day - Wednesday 6 September 2023 - 8h30 - 13h00 (RSVP - 6 Aug - sien foto vir kontak besonderhede) Ve...
29/06/2023

Boeredag / Farmers day - Wednesday 6 September 2023 - 8h30 - 13h00 (RSVP - 6 Aug - sien foto vir kontak besonderhede)

Verskeie sprekers van onderstaande besighede kom deel inligting oor hul spesialiteite rakende:

1)Grondwater bestuur (Pivotal Groundwater)
2)Ondergrondse drip (Netafim)
3)Filtrasie en dunwand drip (Netafim)
4)Fynsaad planters (Eden Equip)
5)Bemesting en bestuur van grond (Stark Ayres)
6)Dekgewasse, weidings ens. (Agricol)

Bevestig asseblief op die laatste 6 Augustus.

Neem asseblief kennis dat die dag gerig is op persone van die industrie, en die uitnodiging is spesifiek vir boere en persone wat hierby direk kan voordeel trek, dus bevestig dit asseblief as u bespreek.

Boeredag / Farmers day - Wednesday 6 September 2023 - 8h30 - 13h00 (RSVP - 6 Aug - Sien foto vir kontak besonderhede) Ve...
27/06/2023

Boeredag / Farmers day - Wednesday 6 September 2023 - 8h30 - 13h00 (RSVP - 6 Aug - Sien foto vir kontak besonderhede)

Verskeie sprekers van onderstaande besighede kom deel inligting oor hul spesialiteite rakende:

1)Grondwater bestuur (Pivotal Groundwater)
2)Ondergrondse drip (Netafim)
3)Filtrasie en dunwand drip (Netafim)
4)Fynsaad planters (Eden Equip)
5)Bemesting en bestuur van grond (Stark Ayres)
6)Dekgewasse, weidings ens. (Agricol)

Bevestig asseblief op die laatste 6 Augustus.

Neem asseblief kennis dat die dag gerig is op persone van die industrie, en die uitnodiging is spesifiek vir boere en persone wat hierby direk kan voordeel trek, dus bevestig dit asseblief as u bespreek.

Boeredag / Farmers day - Wednesday 6 September 2023 - 8h30 - 13h00 (RSVP - 6 Aug) Verskeie sprekers van onderstaande bes...
26/06/2023

Boeredag / Farmers day - Wednesday 6 September 2023 - 8h30 - 13h00 (RSVP - 6 Aug)

Verskeie sprekers van onderstaande besighede kom deel inligting oor hul spesialiteite rakende:

1)Grondwater bestuur (Pivotal Groundwater)
2)Ondergrondse drip (Netafim)
3)Filtrasie en dunwand drip (Netafim)
4)Fynsaad planters (Eden Equip)
5)Bemesting en bestuur van grond (Stark Ayres)
6)Dekgewasse, weidings ens. (Agricol)

Bevestig asseblief op die laatste 6 Augustus.

Neem asseblief kennis dat die dag gerig is op persone van die industrie, en die uitnodiging is spesifiek vir boere en persone wat hierby direk kan voordeel trek, dus bevestig dit asseblief as u bespreek.

Address

Groter Vreugde, 2 Wolwas Street, Adendorp
Graaff-Reinet
6280

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groen Karoo Besproeiing - Irrigation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Groen Karoo Besproeiing - Irrigation:

Share