M&J Projects mosselbay

M&J Projects mosselbay Installion and service of new garden sprinkler systems as well as service of previosly installed sys

18/03/2019

more mosselbaai....
na baie redineer met myself en probeer d**k aan n plan is dit tyd dat ek maar herken dat ek myself.....en my familie teleurgesteld het en dat ek maar die sinnelose droom opgee..

sonder kapitaal.....of kennis.....of selfs die regte mense ken is dit moeilik om veral in die lieflike dorp te d**k dat jy n besigheid kan begin en toekoms probeer bou...
so na +- 7-8 weke is dit tyd dat ek M&J projects van die map afhaal....

baie dankie aan die wat my wel ondersteun het en die wat my probeer ondersteun het..... sterkte vir almal vorentoe

en weer gebeur dit......nog n klient wat baie gelukkig is....soooooo ek is baie gelukkig....
26/01/2019

en weer gebeur dit......
nog n klient wat baie gelukkig is....soooooo ek is baie gelukkig....

23/12/2018
woonstel revamp....
25/11/2018

woonstel revamp....

binne en buite herstel van waterskade ... en geverf.
20/09/2018

binne en buite herstel van waterskade ... en geverf.

nog n tevrede klient ....
12/09/2018

nog n tevrede klient ....

dankie tannie marie van tergniet dat ek u vloer kon installeer.....another happy customer....
09/09/2018

dankie tannie marie van tergniet dat ek u vloer kon installeer.....
another happy customer....

geen span , my eie handwerk.
23/08/2018

geen span , my eie handwerk.

13/08/2018

maandag....
enige werkies wat u wil laat doen sal ek SELF doen....geen span word afgelaai om die werk te doen nie.... skakel gerus...
081 350 6987

16/07/2018

Starting up soon.... pls feel free to message or call....
081 350 6987....
Marc

Address

00 Swellendam Avenue
Hartenbos
6500

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27813506987

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when M&J Projects mosselbay posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category