Heidelberg drukkers

Heidelberg drukkers Kom doen jul algemene tik en druk werk. Kleur jou hemde in en versier jou muur!!!

09/04/2024
En so het nog 'n jaar tot op 'n einde gekom.Ons wil graag baie dankie se aan elkeen wat ons ondersteun het in hierdie ko...
28/12/2020

En so het nog 'n jaar tot op 'n einde gekom.

Ons wil graag baie dankie se aan elkeen wat ons ondersteun het in hierdie kort tydjie wat ons al oop is. Ons wardeur elke persoon wat al by ons deur ingekom het om die span te ontmoet.

Ons verwelkom nuwe gesigte en ons hoop om almal weer te sien in die komende jaar.

Nuwe jaar, nuwe begin en nuwe geleenthede wat vir ons elkeen voorle. Mag hierdie jaar better dinge inlaat vir ons elkeen.

Ons hoop julle het 'n voorspoedige nuwe jaar!

Van die Heidelberg Drukkers span.

22/12/2020

Dis amper kersfees!

Bestelings vir kersfees is ongelukig toe maar ons is steeds oop vir alle admin, tik werk, druk werk of E-posse stuur.

Ons is toe vanaf Donderdag, 24 Desember, 13:00 tot en met Maandag, 28 Desember, dan sal ons weer vol aan die gang wees. Ons is dan weer toe vanaf 31 Desember 13:00, tot en met die Maandag, 4 Januarie.

Dankie vir elkeen se ondersteuning in hierdie kort tyd wat ons al oop is. Mag ons elkeen weer sien en so ook nuwe gesigte in die nuwe jaar.

Geseende kersfees aan elkeen en n voorspoedige nuwe jaar!

Nuwe jaar, nuwe geleenthede!

Die perfekte kersfees geskenkies vir jul geliefdes. Kom besoek ons of plaas jou besteling om iets vir die geliefdes te l...
10/12/2020

Die perfekte kersfees geskenkies vir jul geliefdes.

Kom besoek ons of plaas jou besteling om iets vir die geliefdes te laat maak.

Ons doen ook alle algemene druk werk en tik werk. Ons stuur vir jou e-posse aan en bewaar ook jul p***es as jul te laat is vir courier of ver het om te moet ry vir optel.

Kom ontmoet die vriendelike span en voel tuis by ons.

Ons is by 23 van Riebeeck straat in Heidelberg WC.

Kontak ons gerus op 064 540 8270.

Vandag is ons naam uiteindelik op. Kom besoek ons gerus om saam te vier. Kom geniet n heurlike koppie koffie, koeldrank ...
07/12/2020

Vandag is ons naam uiteindelik op. Kom besoek ons gerus om saam te vier. Kom geniet n heurlike koppie koffie, koeldrank of iets lekker om te eet terwyl jul wag vir jul drukwerk wat besig is. Ons is by 23 van Riebeeck straat, Heidelberg skuins oorkant FNB.

05/12/2020

Spaar u tyd en moeite en laat ons by Heidelberg drukkers u goedere soek vir die beste pryse en die goedkoopste courier dienste kry om u goedere te vervoer,Geseende dag en groete van die Heidelberg drukkers span. Ons is by 23 van Riebeeck straat skuins oorkant die FNB gebou kontak ons op 064 540 8270.

05/12/2020

Goeie almal,kom besoek Heidelberg drukker vir spoedige en gehalte dien vir al u druk werk op t-hemde koffie bekers handoeke baba klere en vele meer.As ook al u admin wat gedruk moet word teen die beste prys.Hoe groter die werk hoe beter die prys,as ook al die pakkie hantering.Laat u pakkie by o s aflewer en ons bewaar dit tot u dit kan kom afhaal. Kom besoek ons gerus by 23 van Riebeeck straat skuins oorkant FNB gebou. Kontak ons gerus op 064 540 8270.

'n Hartlike goeie more aan elkeen. Kom besoek ons gerus vandag! Kom drink 'n koppie koffie, doen jou druk werk, maak 'n ...
28/11/2020

'n Hartlike goeie more aan elkeen.

Kom besoek ons gerus vandag! Kom drink 'n koppie koffie, doen jou druk werk, maak 'n geskenkie of eet ietsie lekkers by ons vandag.

Ons is oop tot en met 13:00 vanmidag.

Geniet die naweek en geniet die wonderlike reen wat ons vandag ontvang.

Kom besoek ons gerus vir julle algemene tikwerk, drukwerk of e-pos stuur by ons. Ons kan ook jou kussing slope versier o...
27/11/2020

Kom besoek ons gerus vir julle algemene tikwerk, drukwerk of e-pos stuur by ons.

Ons kan ook jou kussing slope versier of n speciale h**p maak met n foto of naam op.

Versier jou kombuis vadoek of plekmatjies of maak n mooi koppie om uit te drink.

Moet nie verder wonder wat om te doen vir kersfees nie ons doen dit vir jou.

Ons bewaar ook jou p***es as jy te laat is vir die courier om op te tel. Ons is beskikbaar vir p***es of pos hanteer vanaf 06:00 tot 21:00 om te kom optel of aftelaai.

Ons is by 23 van Riebeeck straat Heidelberg WC, skuins oorkant FNB bank.

Moet nie uitmis nie!

27/11/2020
23/11/2020

Kom besoek ons gerus vir alle tik werk, drukwerk of dalk wil U n persent opmaak vir kersfees. Moet nie uitmis nie want ons help U graag om iets spesiaal te maak vir U geliefdes. Ons kan op 'n h**p, koppie of plekmatjie druk, versier jou kussing slope of laken. Ons kan ook U p***e bewaar as U te laat is vir die Poskantoor of courier, ons sal beskikbaar wees vanaf 06:00 tot en met 21:00 om U p***e te kom optel.

20/11/2020

Is U te vroeg of te laat vir U pos of pakkie. Laat U courier dit gerus by ons optel of aflewer by Heidelberg Drukkers, 23 van Riebeeck straat, Heidelberg WC. Ons sal beskikbaar wees vanaf 06:00 tot en met 21:00 vir alle pakkies!
Kontak ons vandag op 064 540 8270 en ons help U graag.

Address

Heidelberg
6665

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27793798137

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heidelberg drukkers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Heidelberg drukkers:

Share