18/12/2025
ππ§ HEIDELBERG PLUMBING SUPPLIES sΓͺ dankie! π§π
Aan al ons lojale kliΓ«nte β baie dankie vir julle vertroue en ondersteuning deur 2025!
Julle het ons besigheid sterk gehou en reg vir nΓ³g βn suksesvolle jaar πͺ
π Ons sluit vir die vakansie vanaf 12:00 op 24 Desember 2025 tot 5 Januarie 2026.
Ons is ook gesluit op 16 Desember 2025.
Mag jou feestyd vol vreugde, vrede en blydskap wees! π
π¨ Noodloodgieter beskikbaar:
π 082 322 5526 of 081 766 7731