Sugar Plum Daylilies

Sugar Plum Daylilies Amateur daylily hybridizer

Eindelaas is hierdie jaar se 6 registrasies gefinaliseer. 😎SovΓͺr ons weet is dit ook die eerste keer dat daglelies met A...
26/05/2026

Eindelaas is hierdie jaar se 6 registrasies gefinaliseer. 😎
SovΓͺr ons weet is dit ook die eerste keer dat daglelies met Afrikaanse name in die internasionale daglelie-register opgeneem is. πŸ€“πŸŒ±πŸŒΈ

Onder is "Solomon's Sunrise" en bo een van my eie saailinge.My saailing se patroon is soms pragtig en soms glad nie daar...
04/04/2026

Onder is "Solomon's Sunrise" en bo een van my eie saailinge.
My saailing se patroon is soms pragtig en soms glad nie daar nie.
Die doelwit met hierdie kruising is daglelies met "patterned eyes" wat elke dag Γ± pragtige patroon het.
Ek kon so ongeveer 90 saadjies kry uit diΓ© twee ouers (en meeste het ontkiem πŸ₯³).
Die plan is nou om die klein saailinge uit te plant en binne so 18 maande blomme te sien πŸ˜…β³οΈ

14 Februarie: saadjies gesaai02 Maart: eerste saadjies wat ontkiem se blaartjies begin wys
02/03/2026

14 Februarie: saadjies gesaai

02 Maart: eerste saadjies wat ontkiem se blaartjies begin wys

"Sophia" (een van ons eie) wat vanoggend pragtig geblom het πŸ€©πŸ’“
19/01/2026

"Sophia" (een van ons eie) wat vanoggend pragtig geblom het πŸ€©πŸ’“

So bietjie pienk & pers op Γ± bewolkte dag is altyd pragtig!
14/01/2026

So bietjie pienk & pers op Γ± bewolkte dag is altyd pragtig!

Bo is my saailing wat ek gekweek het. Onder is "Virtual Reality" Γ± plant wat uit Amerika ingevoer is.  Ons is nog nie he...
10/01/2026

Bo is my saailing wat ek gekweek het. Onder is "Virtual Reality" ñ plant wat uit Amerika ingevoer is. Ons is nog nie heeltemal op hulle vlak nie, maar ons vorder...😎

"Virtual Reality"  ek sien uit om d v in die afsienbare toekoms met hierdie mooi daglelie te werk...🀩
09/01/2026

"Virtual Reality" ek sien uit om d v in die afsienbare toekoms met hierdie mooi daglelie te werk...🀩

Een van my saailinge.Dieselfde plant, net verskillende lig, son, ens.Ek werk nog daaraan om die blom te verbeter...πŸ˜ŽπŸ˜‰
08/01/2026

Een van my saailinge.
Dieselfde plant, net verskillende lig, son, ens.
Ek werk nog daaraan om die blom te verbeter...πŸ˜ŽπŸ˜‰

My kantoor vir die dag! πŸ˜…πŸ€πŸ’šVoorspoed en mooi blomme vir 2026!
01/01/2026

My kantoor vir die dag! πŸ˜…πŸ€πŸ’š
Voorspoed en mooi blomme vir 2026!

"Master and Bold Ruler" seker die daglelie met die langste en vreemdste naam wat ek het.Pragtige groot blom; kon die enk...
27/12/2025

"Master and Bold Ruler" seker die daglelie met die langste en vreemdste naam wat ek het.
Pragtige groot blom; kon die enkele klein plantjie (wat ek laas jaar na baie lank se geduldige wag) gister reeds in drie deel en weer uitplant 🀩

Address

Hendrina
1095

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sugar Plum Daylilies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sugar Plum Daylilies:

Share

Category