24/05/2021
"UITSTEKENDE WERK!!"
“Goeie middag, baie dankie vir die hantering van my eis. Die maatskappy wat aangestel is het uitstekende werk verrig en is baie professioneel. Hulle kan sterk aanbeveel word vir spesialis loodgieterwerk en ek is baie tevrede. Weereens baie dankie.”
-Marie Van Der Westhuizen-
Our happy client's precise words to her insurer after replacing her collapsed septic tank with a brand new prefabricated system!