houwt handgemaak

houwt handgemaak Custom made wooden products to suit your specific needs.

Ons het nog 'n paar rame in voorraad. Kontak my gerus om joune te bestel.Gratis aflewering môre in Kimberley.
11/02/2024

Ons het nog 'n paar rame in voorraad. Kontak my gerus om joune te bestel.

Gratis aflewering môre in Kimberley.

Gaan loer bietjie op ons blad hoe jy 'n kans kan staan om so 'n raam te wen! Stal elke week, sonder moeite, jou klein me...
08/12/2023

Gaan loer bietjie op ons blad hoe jy 'n kans kan staan om so 'n raam te wen! Stal elke week, sonder moeite, jou klein mensie se nuwe kunswerk teen die muur uit.

Ons is reeds vol vir die jaar, maar ons kompetisie is steeds aan die gang!! Gaan na die oorspronklike post, like, share ...
08/12/2023

Ons is reeds vol vir die jaar, maar ons kompetisie is steeds aan die gang!! Gaan na die oorspronklike post, like, share en tag sommer al jou mamma vriendinne en staan 'n kans om 'n kleuterkuns-raam ter waarde van R500 te wen!

WEN WEN WEN!!! Volg die instruksies en staan 'n kans om 'n kleuterkuns-raam ter waarde van R500 te wen! 🤩🤩

Ons kuier Saterdag by Kathu Perdeklub se Familiedag! Kom loer gerus na wat ons beskikbaar het.
29/11/2023

Ons kuier Saterdag by Kathu Perdeklub se Familiedag! Kom loer gerus na wat ons beskikbaar het.

WEN WEN WEN!!! Volg die instruksies en staan 'n kans om 'n kleuterkuns-raam ter waarde van R500 te wen! 🤩🤩
25/11/2023

WEN WEN WEN!!! Volg die instruksies en staan 'n kans om 'n kleuterkuns-raam ter waarde van R500 te wen! 🤩🤩

Dankie Going Bananas vir 'n heerlike Kersmark! Die kinders het so lekker gekuier, dat 'n paar pappas en mammas hul klein...
25/11/2023

Dankie Going Bananas vir 'n heerlike Kersmark! Die kinders het so lekker gekuier, dat 'n paar pappas en mammas hul kleintjies met moeite daar moes wegkry 😉

Ons houwt handgemaak produkte dra verseker die kinders se goedkeuring weg!

25/11/2023
Beslis een van ons gunstellinge sovêr. Ons nuwe kleuterkuns-rame is uiteindelik beskikbaar. Pappa hoef net een keer hakk...
25/11/2023

Beslis een van ons gunstellinge sovêr. Ons nuwe kleuterkuns-rame is uiteindelik beskikbaar.

Pappa hoef net een keer hakkies teen die muur op te sit en dan kan jy maklik en vinnig jou kleuter se nuwe kunswerk opsit en verander sonder om die raam heeltyd te moet afhaak.

Lekker veelsydige boekie, kuns of juffrou trollie.
25/11/2023

Lekker veelsydige boekie, kuns of juffrou trollie.

Ons nuwe, kleiner pophuis is uiteindelik hier!
25/11/2023

Ons nuwe, kleiner pophuis is uiteindelik hier!

24/11/2023

Ons stel môre 3 nuwe produkte by Going Bananas se kersmark bekend. Spesiale kompetisie ook slegs vir markgangers. Kom maak 'n draai!

Slegs 'n paar van hierdie oulike kleuterkuns-rame beskikbaar môre.

Ons stal 2 Desember ons produkte uit by die Kathu Perdeklub se mark. Kom loer gerus wat ons beskikbaar het, daar mag dal...
27/10/2023

Ons stal 2 Desember ons produkte uit by die Kathu Perdeklub se mark. Kom loer gerus wat ons beskikbaar het, daar mag dalk nog 'n paar nuwe toevoegings wees.

Address

Kathu
8446

Telephone

+27833824531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when houwt handgemaak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to houwt handgemaak:

Share

Category