17/06/2026
Before and After.
Nuwe badkamer.
Die laaste 2 weke was ons op n
Plaas buite Barkley- wes met n
Opgradering van n badkamer.
Nuwe teels
Nuwe instap stort met geen trappie.
Nuwe los staande bad.
Nuwe kassie met wasbak.
Dan die laaste nuwe toilet.