Paul en Seun Konstruksie

Paul en Seun Konstruksie Paul en Seun Konstruksie is jou ALLES in een Kontrakteur met verskeidenheid profesionele dienste.

Hallo aan my nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hê! Anthea Savage, Rose Kobus, Marius Botha
15/03/2026

Hallo aan my nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hê! Anthea Savage, Rose Kobus, Marius Botha

11/03/2026
Vir al jou instandhoudings werk binne en buite jou huis van dak tot grond! * Verf binne en buite* Dak was seël en verf* ...
11/03/2026

Vir al jou instandhoudings werk binne en buite jou huis van dak tot grond!
* Verf binne en buite
* Dak was seël en verf
* Algemene Plumbing
* Elektriese werk CoC ens
* Bou en herstel asook instandhouding van dekke en trappe sowel as hand reelings
* Algemene Bouwerk en veranderings
* Installering van Clear view omheinings bou van hekke
* Installering en herstel van hekmotors en garage motors
* En vele meer besoek gerus ons Facebook of Google pages vir foto's en verwysings! Ons lewer gehalte diens en betroubare werk!
JY NOEM DIT ONS DOEN DIT!!
Vir Jou 🫵 gratis kwotasie ☎️Skakel Paul 0665146505

WIE is Paul en Seun Konstruksie? Dis 'n pa en seun onderneming wat fisies self die werk verwagte diens bied wat aangevra...
08/03/2026

WIE is Paul en Seun Konstruksie?

Dis 'n pa en seun onderneming wat fisies self die werk verwagte diens bied wat aangevra word!

Ons bied die volgende dienste aan:

* Bou en oprigting van Dekke
* Herstel en opknapping van Dekke
* Bou van hout trappe reëlings ens.
* Alle elektriese werk (Geregistreer ECB):
* Elektriese foute
- Herbedrading en enige elektriese herstel werk
- Alle elektriese installering op nuwe bou projekte en bestaande eiendomme.
* COC sertifikate
- Vervanging van stowe asook herstelwerk
- Bedrading en herbedrading van Kragbokse en vele meer
- Installering van Changeover switches sowel as surge resistors
* Staalwerk
- Bou en installering van Skuifhekke
- Installering van Pelisade sowel as clearview omheining
* Installering en herstel van Hekmotors sowel as garage deure en motors
* Enige onderhouds werk aan huise binne en buite van dak tot grond
- Verf huise binne sowel as buite
- Plumbing
-Algemene klein Verbouing verbeterings
- Geute vervang en skoonmaak ens.
* Skoonspruit en verf en seel van dakke.
* Installering van Besproeiing sowel as onderhoud
* Installering en vervanging van Boorgat pompe
* Installering van drukpompe sowel as tanks
* EN VELE MEER !!!

* "JY NOEM DIT EN ONS DOEN DIT !!"*

ONS WERKS GEHALTE IS ONS VERWYSING EN TROTS !!

Meer as 25 Jaar ondervinding in ons werk!!

Besoek gerus ons Facebook blad vir Fotos en verwysings!

08/02/2026

Kyk gerus die kort video van al ons dienste!Skakel Paul gerus vir gratis kwotasie vir jou dak tot grond behoeftes van jou woning klein of groot ons is daar vir jou Paul ☎️0665146505 Fraaiuitsig Rheebok Tot Glentana sowel as tot Danabaai!

Oordoen van dek te kliënt Johan Kruger Carina Straat Suiderkruis Grootbrak
06/02/2026

Oordoen van dek te kliënt Johan Kruger Carina Straat Suiderkruis Grootbrak

Bou van Hamdreelings te Kliënt Johan Kruger Carina Straat Suiderkruis Grootbrak
06/02/2026

Bou van Hamdreelings te Kliënt Johan Kruger Carina Straat Suiderkruis Grootbrak

Afskuur en Verf van dek te Kliënt Charles Knipe Danabaai
06/02/2026

Afskuur en Verf van dek te Kliënt Charles Knipe Danabaai

06/02/2026

Vir Alle onderhoudswerk binne of buite op jou huis van dak tot grond skakel Paul 0665146505

Address

Stasiestraat
Klein-Brakrivier
6503

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

+27723894222

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paul en Seun Konstruksie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category